Wat is die opskrif van die leesstuk?
Die graad 5 seun word in hegtenis geneem!
Waaroor is almal bekommerd?
Die aantal vuisgevegte wat deesdae voorkom.
1/26
Flashcards vir Graad 5 Afrikaans Eerste Addisionele Taal toetsvoorbereiding.
Name | Mastery | Learn | Test | Matching | Spaced |
---|
No study sessions yet.
Wat is die opskrif van die leesstuk?
Die graad 5 seun word in hegtenis geneem!
Waaroor is almal bekommerd?
Die aantal vuisgevegte wat deesdae voorkom.
Hoekom is vuisgevegte nie 'speletjies' nie?
Dit is teen die wet.
Wat kan gebeur as jy 'n kind doodslaan?
Jy kan gearrestreer word en na die kindertronk gestuur word. Jy sal dan vervolg word wanneer jy 18 is as 'n volwassene vir die moord op 'n ander persoon.
Wat sal jy doen as iemand jou boelie?
Leerder se eie antwoord. (Voorbeeld: Ek sal my ouers of onderwysers inlig.)
Wat moet jy verbeel as iemand jou name noem?
Jy is 'n ruimtereisiger met 'n ruimtepak en helm op.
Waarom dink jy moet ander kinders nie juig as daar 'n vuisgeveg is nie?
Dit is verkeerd. Daar is 'n persoon wat seerkry en die bakleier word aangehits deur dit.
Wat moet jy as toeskouer doen om die slagoffer te beskerm?
Jy moet saam die slagoffer staan en ander ook kry om saam die slagoffer op te kan staan teen die boelie/boelies.
Wat doen jy gewoonlik om jou woede of hartseer te hanteer?
Leerder se eie antwoord.
Wat gebeur in die visuele teks?
B ('n Seun is besig om 'n dogter te boelie')
Gee 'n rede vir jou antwoord in vraag 2.1.
B (Die dogter op die grond huil.)
Hoe voel die dogter wat op die grond sit?
C (hartseer)
Hoeveel kinders is daar in die visuele teks?
B (vier)
Wat dink jy gebeur in die prentjie, motiveer jou antwoord.
Leerder se eie antwoord gebaseer op die prent.
Waarom dink jy boelie kinders ander kinders?
Leerder se eie antwoord. Voorbeelde: Hulle sien dit by ander leerders en boots hulle na. Hulle sien dit by die huis, raak miskien groot in 'n gesin waar daar gesinsgeweld is. Hulle voel minderwaardig en kraak ander af om ook soos hulle te voel, omrede hulle ook miskien geboelie word.
Wat sal jy vir die seun in die prentjie sê as jy verby moet stap en sien waarmee hy besig is?
Leerder se eie antwoord. Voorbeeld: Dit is verkeerd wat jy doen. Moenie dit aan iemand anders doen nie, want jy sou nie wou hê iemand moet dit aan jou doen nie. Stop waarmee jy besig is en 'n onderwyser roep.
Maak 'n opsomming van vyf punte oor hoe om 'n boelie te oorleef.
Sleutel punte uit die teks oor hoe om 'n boelie te oorleef (5 sinne).
Wat is die meervoud van 'slagoffer'?
slagoffers
Wat is die meervoud van 'boelie'?
boelies
Wat is die verkleiningsvorm van 'stamp'?
stampie
Wat is die verkleiningsvorm van 'glimlag'?
glimlaggie
Kies die regte woord: Andrea se [hart / hard] is seer, want sy het nie haar [kand / kant] gebring nie.
hart; kant
Skryf die volgende sin in die teenwoordige tyd: Ek was besig om my toebroodjies te eet.
Ek is besig om my toebroodjies te eet.
Skryf die volgende sin in die teenwoordige tyd: Ek het ‘n geskenk gekoop vir my maatjie.
Ek koop ‘n geskenk vir my maatjie.
Skryf die sin oor en voeg die regte hoofletters en leestekens in: Ons woon in die suid kaap, soggens moet ons die brug wat booor die snelweg loop gebruik om by die skool uit te kom.
Ons woon in die Suid-Kaap. Soggens moet ons die brug wat bo-oor die snelweg loop gebruik om by die skool uit te kom.
Voltooi die sin: Candice het met die hond gespeel. moet _ hande gaan was voordat sy kom eet. Die hond is .
Sy; haar; hare
Voltooi die sin: Elton is nat. moet gou handdoek gaan kry. Die handdoek is .
Hy; sy; syne