Afrikaans Taal

0.0(0)
studied byStudied by 0 people
learnLearn
examPractice Test
spaced repetitionSpaced Repetition
heart puzzleMatch
flashcardsFlashcards
Card Sorting

1/23

encourage image

There's no tags or description

Looks like no tags are added yet.

Study Analytics
Name
Mastery
Learn
Test
Matching
Spaced

No study sessions yet.

24 Terms

1
New cards

ONBEPAALDE LIDWOORD-

daar word nie na iets spesifiek verwys nie

2
New cards

BEPAALDE LIDWOORD

daar word na iets spesifieks verwys

3
New cards

Indien die vokaal ’n kort klank is en gevolg word deur 1 konsonant

verdubbel ons die konsonant en voeg ’n -e by. byvoorbeeld: lip → lippe man → manne kop → koppe

4
New cards

Indien die vokaal ’n lang klank is wat dieselfde lyk en deur 1 konsonant

verloor ons die een vokaal en voeg -e by. byvoorbeeld: boot → bote maan → mane muur → mure

5
New cards

Indien ’n woord op ’n dubbele konsonant eindig (behalwe -ng) of ’n dubbel vokaal het

kry die woord ’n -e in die meervoud. byvoorbeeld: deur → deure vark → varke papier → papiere

6
New cards

Indien die woord op -ig eindig

kry dit -te in die meervoud. byvoorbeeld : berig → berigte gesig → gesigte lig → ligte

7
New cards

Indien die woord op ’n o, u, i of beklemtoonde a eindig

g kry dit ’n ’s in die meervoud. byvoorbeeld : foto → foto’s taxi → taxi’s pa → pa’s

8
New cards

Indien die woord op ’n -r eindig

kry dit ’n -s in die meervoud. byvoorbeeld: motor → motors venster → vensters

9
New cards

Indien ’n woord op ’n o, u, i of beklemtoonde a eindig

voeg ons ’n -’tjie by. byvoorbeeld: foto → foto’tjie taxi → taxi’tjie impi → impi’tjie balju → balju’tjie

10
New cards

Indien ’n woord op ’n -m eindig en ’n lang vokaal het of 2 konsonante of 2 lettergrepe

voeg ons -pie by. byvoorbeeld: Arm → armpie (2 konsonante) Boom → boompie (lang vokaal) Besem → besempie (2 lettergrepe)

11
New cards

Indien die woord op ’n -d of -t eindig

voeg ons net -jie by. byvoorbeeld: hoed → hoedjie skoot → skootjie boot → bootjie

12
New cards

Indien die woord op ’n k,p,f,g,s, eindig en ’n kort vokaal het, verdubbel die konsonant

voeg ons -ie by. byvoorbeeld: kop → koppie bek → bekkie rif → riffie gesig → gesiggie vis → vissie

13
New cards

Indien die woord op ’n k,p,f,g,s, eindig en ’n lang vokaal (

verloor ons die een vokaal en voeg -ie by.
stoof → stofie oog → ogie knoop → knopie rook → rokie roos → rosie

14
New cards

Indien die woord ’n kort klank het (een vokaal) en gevolg word deur ’n b,m, n, l, r,

verdubbel ons die konsonant en voeg -etjie by. byvoorbeeld: kam → kammetjie man → mannetjie val → valletjie kar → karretjie ster → sterretjie rib → ribbetjie

15
New cards

Indien die woord op -ing eindig

voeg ons -etjie by. byvoorbeeld: ring → ringetjie kring → kringetjie slang → slangetjie wang → wangetjie

16
New cards

Indien die woord op -ing eindig en uit meer as 1 lettergreep bestaan

verloor ons die -g en voeg -kie by. byvoorbeeld: koning → koninkie doring → dorinkie

17
New cards

Die manlike woord eindig op -er. Die -er val weg en -ster word die vroulike vorm

swemmer → swemster skrywer → skryfster leier → leidster tikker → tikster

18
New cards

Die manlike woord eindig op -tor of -teur. Die -tor en -teur val weg en -trise word die vroulike vorm.

lektor → lektrise akteur → aktrise redakteur → redaktrise

19
New cards

Steps for Lydende vorm

  1. Switch the Object and Subject

  2. Add ‘‘word deur’’ / ‘‘is deur’’/ ‘‘sal deur’’

  3. Change the personal pronouns

  4. Tyd(time) and Wyse (Manner) goes before the ‘‘deur’’

20
New cards

Steps for Indirekte rede

  1. Die DAT of die OF gaan in die plek van die ‘‘:’

  2. • Verloor die aanhalingstekens en die dubbelpunt.

  3. Verander die Eerste en Tweede persoon na die DERDE persoon. Jan sê: “ Ek is moeg vir die boek.” Jan sê dat HY is moeg vir die boek.

  4. moet my werkwoord nou na die v2 se plek gaan . Jan sê: “Ek is moeg vir die boek.” Jan sê dat hy moeg vir die boek is.  ONTHOU DIE TYD VERANDER NIE.

  5. Verander die tydwoorde

21
New cards

Intesiewe vorm: alleen

stoksielalleen

22
New cards

Intensiewe vorm: breed

hemelsbreed

23
New cards
24
New cards