1/16
Looks like no tags are added yet.
Name | Mastery | Learn | Test | Matching | Spaced |
|---|
No study sessions yet.
Uiters nabyskoot
(Extreme close up)Die kyker se aandag word getrek na 'n fyn detail omdat daardie detail belangrik is.
Nabyskoot
Dit is 'n intieme skoot
wat die kyker se aandag op
(bv.) die karakter se gesigs-
uitdrukking vestig. Dit wys hoe die karakter in daardie toneel voel.
Mediumskoot
Dit is 'n natuurlike / neutrale skoot.
Meer agtergrond is sigbaar, maar die fokus is steeds meer op die karakter.
Wyeskoot
(wide shot2)Dit wys die karakter in verhouding met die ruimte waarin hulle is
igging-
skoot /
vestigingskoot
Ruimte: Waar speel die toneel af?
Oorhoofse Skoot
Die skoot gee 'n algemene oorsig van die toneel.
Dit is 'n dramatiese skoot.
Hoëhoekskoot
Hierdie skoot laat die karakter kleiner, swakker (weaker), minderwaardig (inferior), skadeloos (harmless), weerloos (vulnerable) en minder belangrik lyk.
Oogvlakskoot
Die kyker is op dieselfde hoogte as die spreker. Dit is 'n natuurlike skoot en word dikwels vir dialoog gebruik.
Laehoekskoot
Dit wat afgeneem word lyk sterker, magtiger (more powerful), groter, in beheer (in control), dreigend (threatening) of selfs belangrik.
Oogpuntskoot
Point of view shot
Wat sien die karakter en hoe voel hulle oor wat hulle sien?
Oor-die-skouer
Over the shoulder
word gewoonlik gebruik om gesprekke tussen twee karakters te volg.
Enkelskoot
Fokus op een karakter se aksies, gesigsuitdrukkings of emosies.
Tweeskoot
n natuurlike skoot wat die interaksie tussen twee karakters uitbeeld.
Drieskoot
Beeld interaksies en vehoudings tussen drie karakters uit.
Krenkskoot - (tilt)
Vertikaal, soos iemand wat op en af kyk.
Swenkskoot-Horisontaal
(soos iemand wat hulle kop links en regs draai.
Spoorskoot
Kamera beweeg saam met die bewegende karakters / objekte