Populere Kultuur - Globale tendense & invloede

0.0(0)
studied byStudied by 0 people
GameKnowt Play
learnLearn
examPractice Test
spaced repetitionSpaced Repetition
heart puzzleMatch
flashcardsFlashcards
Card Sorting

1/16

encourage image

There's no tags or description

Looks like no tags are added yet.

Study Analytics
Name
Mastery
Learn
Test
Matching
Spaced

No study sessions yet.

17 Terms

1
New cards

Gee ‘n basiese definsiie en agtergrond van pop kultuur

  • Verwys nie na waarvan jy as individu hou nie

    → verteenwoordig elemente, mense & media

    → uit ‘n spesifieke tydperk herkenbaar is

  • Dateer uit 19de eeu - beter gedefinineerde konsep in 20ste eeu

  • Industralisasie = groot invloed

  • (!!) Wegbeweeg → tradsionele

    Meerderheid aanvaar → kultuur vinnig verander (nuwe kulture word geskep uit cosmopoliton)

  • (!!) Hou nie net verband met nuwe tegnologiee & neigings nie (wereld tendense & trends)

    → OOK sosiale & omgewingsfaktore

    → individu, gemeenskap, streek of land beinvloed

  • (!!) Popkultuur = orals in omgewing & verteenwoordig deur: films, TV-reekse, kunstenaars, musiek, mode & hoofstroom woordeskat.

    Sluit ook = houdings & oortuigings in

    • Kunstenaars, filosowe & musikante = voortrekking

2
New cards

Hoe word populere kultuur gedefinieer?

‘n Spesifieke groep bepaal die mode & trends (15-43)

3
New cards

Wat was die dryfkrag agter die verspreiding van nuwe idees?

  • Massamedia vd industriele tydperk

  • Media vorme → mense ingelig oor nuwe idees, tendens, modes, produkte ens.

  • Idee van verandering = NB

    • Tradisonele kultuur verander nie veel nie, maar pop kultuur verander vinnig & baie

4
New cards

Hoe bind pop kultuur spesifieke groepe en tydperke saam?

  • Elke generasie het sekere goed wat hulle bepaal

  • Gen Z, Milkenials ens.

  • Om ‘n generasie te definieer, maak dit makliker om:

    gebeure, gedrag & voorkeure van ‘n groep te verstaan

5
New cards

Wie word gesien as die pop kultuur?

  • Tieners en jong volwassenes vd generasie

  • Ondersteun deur = media

  • Geadverteer in tydskrifte, radio & TV

    → bekou as “in” / mode

6
New cards

Wat is die verskil tussen hoofstroom & subkultuur?

Sleutelaspek van menswees = bergeerte → individualiteit uit druk

Subtiel/ uiters

Voorgestel deur = klere, bykomstighede, musiek, taalgebruik, oortuigings ens.

Wanneer idees en beelde eers as opstandigheid gesien was, maar nou deel vorm van ons alledaagse lewens se beelde (soos tydskrifte) → nou deel van pop kultuur

HOOFSTROOM

  • algemene & dominante neigings in samelewing

  • ITV = menings, mode, vermaak, kunste, media, teg ens.

  • verteenwoordig idees & opinies vd samelewing meederheid

  • saamstem met algemene idees en praktyke rondom ons

SUBKULTUUR

  • groep/ individue → opinies & belangstellings verskil vd algemene kultuur meerderheid

  • Volg nie hoofstroomkultuur nie

  • stem nie ooreen met hoofstrroom & druk hulself op ‘n unieke/ ekstreme/ bisarre manier uit (vorm eie subkulture)

  • bv.) Punk, Goth, Emo ens.

7
New cards

Wat speel as ‘n sleutelspeler in die ontwikkeling van pop kultuur die afgelope twee dekades?

  • Teg via die internet & verbeterde digitale toestelle

  • (!!) Onmiddelike toegang tot info oor die hele wereled = wereld ‘n klein plek (‘n wereldstad → Marchall Mcluhan)

  • Aftstand & tydverskille irrelevant → internet & nuwe teg

8
New cards

Wat vertoon/ verteenwoordig ons pop kultuur?

  • Modes = grootse visuele aspek

  • Klere, haarstyle & bykomstighede vertel die verhaal & vorm die visuele uitdrukking van ons idees, menings & smake

  • ALHOEWEL, pop kultuur beinvloed:

    waarna ons kyk & luister, watse toetselle & tegnologie ons gebruik (vorm steeds deel van pop kultuur)

9
New cards

Wat is die verskil tussen alternatiewelik & elektries?

ALTERNATIEWELIK

  • Individue = populere neigings teenstaan

  • Antimode

  • Neem opstandige houding in oor pop kultuur, hoofstroom mode, idees of kultuur

  • Skakel met subkultuur

ELEKTRIES

  • Praktyk om elemente, eienskappe of idees uit verskillende bronne te neem & bymekaar te tel

  • BV.) 1950s rok met 1920 juwele & sintetiese baadjie

10
New cards

Wat doen modewerkers om hul handelsmerke te verstek/ uit te brei?

  • Werk saam met ander

  • bv.) ambassadeurs / bekendes / influencers

11
New cards

Wat is twee van die belangrikste kenmerke vd pop kultuur?

  1. Voortdurend verander

  2. Eienaardig vir streek/land se algemene bevolking (bv.hello kitty)

12
New cards

Waarom is dit NB vir ontwerpers om pop kultuur te verstaa?

  • Bepaal watse invloed dit sal he op die ontwerp in die algemeen

  • Bewus → nie alle mense dieselfde kulturele perspektiewe

  • Deeglike navorsing moet gedoen word & goed vewys word na pop kultuur

13
New cards

Wat is herlewing en retro-neigings?

  • Nuwe idees en neigings hou verband met style/ konsepte uit die verlede

RETRO = vorige style herleef / eenvoudig hergebruik (Latyns = agterlik)

Terugwerkend → terugkyk / na die verlede dink

HERLEWING = soortgelyk aan retro; term gebruik → langer periode van inspirasie te beskryf (meestal meubelontwerp & argitektuur)

14
New cards

Konsepte te doen met pop kultuur

  • Stereotipeering

  • Elke tydperk→ eie trends

  • Optiese kuns

  • Robote, aliens, ruimte & ruimtevaart

  • Denkwyse & gevoel

  • 60’s Hippies (teenstand = Vietnam VS VSA)

  • Vryheidsbewegings (bv. punk metbwerkloosheid in Brit.)

15
New cards

Hoe het disco vinnig hoofstroom geword?

  • Eers as teenstand kultuur begin → optimale gehalte vd musiek & vryheid verbonde → dans & klub = vinnig pop kultuur

16
New cards

Wat is NB vd pop kultuur? (!!)

* Een van die belangrikste aspekte van populêre kultuur is dat dit nie staties is nie.

* As mense smag ons na nuwe dinge of werk ons na nuwe dinge wat ons liefhet.

* Die wereld rondom ons is gevul met verandering en 'n ongekende keuse wat die gewilde kultuur regtig dryf.

* As ontwerpers is dit noodsaaklik dat u besef hoe populêre kultur gekonstrueer word en verstaan hoe konsepte vir populêre kultuur verander en vernuwe.

* As u 'n duidelike begrip van u eie gewilde kultuur kan ontwikkel, kan u vorentoe kyk en foekomstige neigings ontleed en seker maak dat u idee of produk relevant, toepaslik en 'n baanbreker op die gebied is.

17
New cards

Wat voed die pop kultuur?

  • Verbruikskultuur

  • Dit is ook die rede vir plastiek & die oorvloed daarvan