Fisiese Wetenskap

0.0(0)
studied byStudied by 0 people
learnLearn
examPractice Test
spaced repetitionSpaced Repetition
heart puzzleMatch
flashcardsFlashcards
Card Sorting

1/30

flashcard set

Earn XP

Description and Tags

Fisiese Wetenskap Flashcards

Study Analytics
Name
Mastery
Learn
Test
Matching
Spaced

No study sessions yet.

31 Terms

1
New cards

Wat is 'n transversale puls?

'n Enkele versteuring waar die deeltjies van die medium reghoekig tot die bewegingsrigting beweeg.

2
New cards

Wat is amplitude in die konteks van 'n puls?

Die maksimum verplasing van 'n deeltjie vanaf sy rusposisie (energie).

3
New cards

Wat is die beginsel van superposisie?

Die algebraïese som van die amplitudes van twee pulse wat op dieselfde ruimte en tyd is.

4
New cards

Verduidelik konstruktiewe interferensie.

Die verskynsel waar die kruin van een puls met die kruin van 'n ander puls ontmoet, en 'n puls van verhoogde amplitude vorm.

5
New cards

Wat is destruktiewe interferensie?

Die verskynsel waar die kruin van een puls met die laag van 'n ander puls ontmoet, en 'n puls van verlaagde amplitude vorm.

6
New cards

Hoe bereken jy pulssnelheid?

V = D/Δt, waar V = spoed (m/s), D = afstand (m), en Δt = verandering in tyd (s).

7
New cards

Wat is 'n transversale golf?

'n Golf waarin die deeltjies van die medium reghoekig tot die bewegingsrigting van die golf vibreer.

8
New cards

Wat is frekwensie?

Die getal golfpulse per sekonde (Hz).

9
New cards

Wat is periode?

Die tyd wat dit neem vir een volledige golfpuls.

10
New cards

Wat is 'n longitudinale golf?

'n Golf waarin die deeltjies van die medium parallel aan die bewegingsrigting van die golf vibreer.

11
New cards

Wat is 'n verdigting in 'n longitudinale golf?

'n Gebied van hoë druk.

12
New cards

Wat is 'n verdunning in 'n longitudinale golf?

'n Gebied van lae druk.

13
New cards

Wat beïnvloed die spoed van klank?

Elastisiteit en digtheid van die medium.

14
New cards

Wat is die toonhoogte van klank?

Die effek wat in die oor gehoor word as gevolg van sekere frekwensies.

15
New cards

Wat is hardheid van klank?

'n Subjektiewe term wat die sterkte of intensiteit van klank beskryf. Hou verband met amplitude.

16
New cards

Wat is ultraklank?

Klank met 'n frekwensie hoër as 20kHz tot 100kHz.

17
New cards

Noem 'n paar gebruike van ultraklank.

Mediese toestelle (bv. sonar vir fetus), behandeling van sportbeserings, nierstene, en bloedvloei.

18
New cards

Wat veroorsaak elektromagnetiese golwe?

Versnellende ladings.

19
New cards

Wat is die spoed van lig in 'n vakuum?

3 x 10^8 m/s.

20
New cards

Watter eienskappe het elektromagnetiese golwe?

Ontstaan deur versnelende ladings, plant voort as elektriese en magnetiese velde loodreg tot mekaar, beweeg deur 'n vakuum, konstante spoed van 3 x 10^8 m/s.

21
New cards

Noem die tipes elektromagnetiese straling in die elektromagnetiese spektrum.

Radio, mikrogolwe, infrarooi, sigbare lig, ultraviolet, X-strale, gammastrale.

22
New cards

Wat is fotone?

'n Pakkie energie wat in lig aangetref word.

23
New cards

Wat is magnetisme?

'n Gebied in die ruimte waar 'n magneet of ferromagnetiese materiaal 'n magnetiese krag sal ondervind.

24
New cards

Wat is ferromagnetiese materiale?

Materiale wat sterk deur magnete aangetrek en maklik gemagnetiseer word (bv. yster, kobalt, nikkel).

25
New cards

Waar is 'n magneet se magnetiese pole geleë?

Aan die ente van die magneet.

26
New cards

Hoe lyk die magnetiese veldlyne rondom 'n magneet?

Hoe nader veldlyne aan mekaar is, hoe sterker is die magneetveld. Die rigting van die magneetveld wys vanaf die Noord- na die Suidpool.

27
New cards

Waarom trek magnetiese en nie-magnetiese material aan?

Magnetiese materiale soos yster, kobalt en nikkel word sterk deur magnete aangetrek en kan makliker gemagnetiseer word. 'n Nie-magnetiese materiaal soos koper en aluminium kan nie deur 'n magneet aangetrek word nie.

28
New cards

Wat is magnetiese domeine?

Gebiede in ferromagnetiese materiale waar al die elektrone se magneetvelde in dieselfde rigting wys.

29
New cards

Verduidelik die verskil tussen harde en sagte ferromagnetiese stowwe.

Harde ferromagnetiese stowwe behou magnetiese eienskappe maklik. Sagte ferromagnetiese stowwe verloor vinnig magnetiese eienskappe.

30
New cards

Waarmee kan die geografiese Noordpool van 'n kompas vergelyk the word?

Die punt waar die magnetiese lyn van die Aarde binnegaan, met die rigting waar die kompas Noord wys.

31
New cards

Wat is die Aurora Borealis?

'n Atmosferiese verskynsel waar wit ligbande by die Noordpool bestaan, wat veroorsaak word deur gelaaide sondeeltjies wat deur die Aarde se magneetveldlyn volg.