 Call Kai
Call Kai Learn
Learn Practice Test
Practice Test Spaced Repetition
Spaced Repetition Match
Match1/8
Looks like no tags are added yet.
| Name | Mastery | Learn | Test | Matching | Spaced | 
|---|
No study sessions yet.
Waarmee was die Baker betrokke voor Project Nursery Rhyme?
Project Coast
Wat moet hulle die Baker vra om vir hulle te maak?
hulle moet hom vra om gif te maak
1 multiple choice option
Wat is op die Donker Web se markte verbied?
gif
As Greg en Plank nie die Baker op die Donker Web kan vra nie, hoe sal hulle hom vra om iets vir hulle te maak?
'n DM (direct message)
2 multiple choice options
Wat was die vreemde middel wat mense in Engeland ingekry het en was daarna dood?
Novichok
Beskryf Novichok
dit is 'n dodelike senumiddel (nerve agent)
Wat gebeur as 'n mens met Novichok vergiftig word?
Die senuweestel word beskadig (damaged), jy kry skuim om die mond, stuiptrekkings (convulsions), verlamming (paralysis) en jy vrek soos 'n hond.
2 multiple choice options
Wat moet hulle op die Donker Web vra om die Baker te lok?
om iets soos 'n nuwe Novichok te maak
Wie het die Donker Web gemaak?
Die Amerikaanse vloot (navy)
2 multiple choice options