1/4
Looks like no tags are added yet.
Name | Mastery | Learn | Test | Matching | Spaced |
|---|
No study sessions yet.
Wat is die agtergrond van De Stijl?
Nederlandse ontwerpbeweging
Theo van Doensburg & Piet Mondriaan → gestig (neem slegs in ag)
Doel = bewusmaking vir moderne mens → kuns & teg nuwe ontwikkelinge
Abstraksie suiwer vorm
Direkte uitdrukking vd universele gesoek
Ontwerps het die masjien gesien → simbool → groot krag & skoonheid simboliseer
Ontwerpe MOES gestroop → individualitiet & emosie
Stel voor = masjienprodukte se onbetrokke, koue + onpersoonlike kwaliteit
Ontwerpe → VIR NUWE NYWERHEDE geske
De Stijl vorm deel van ‘n formalistiese tendens in Modernisme + Modernistiese beweging beinvloed
Oorsprong / Invloede van De Stijl?
Nederlandse tradisie → logika & strengheid
Ontwerpe van emosies + natuurlike vorms gestroop
→ slegs wiskundige, geometriese beginsels gebruik
Kubisme → idees verskaf → De Stijl ontwerpers + argitekte verder kon ontwikel
Na WW1 = ontwerpers & kunstenaars geglo
→ deur ontwerpe, tot nuwe orde kon bydra vir vrede met filosofie (genoem Theosofie)
Teen individualisme
Samesyn in harmonie → pad na utopiese toekoms (hulle het dit gedink)
Eienskappe van De Stijl
Ontwerp in diens vd nywerheid
Weggedoen → individu; Werk → onpersoonlik
Mondriaan het Neo-plastisme gedefinieer → uitdrukking nuwe manier
Nuwe estetiese suiwerheid begin deur gebruik van baie geordende geometriese styl
Funksionele ontwerpe & meubels → tot absolute minimum beperk
Begrip → vorm volg funksie → skakel dekoratiewe elemente uit
SLEGS reguit horisontale + vertikale lyne (uitsondering = diagonale)
SLEGS primere kleure + swart, grys & wit
Oppervlaktes = glad
Bespreek die Schröder Huis deur Gerrit Rietveld (1924)
Argitektuur weerspieel → vorm volg funksie
Huis → op vlaktes gebou
Geometriese, wiskundige, gebalanseerde mure
Oppervlaktes → vierkantige & reghoekige vorms
In kontras met wit + grys mure → horisontale & vertrikale linere elemente se primere kleure
Venster + deurrame = swart geverf
Binneruimte = oop met skuifpanele
Verteenwoordig minimalisme
Bespreek die Rooiblou-stoel deur Gerrit Rietveld (NB)
Uistekende verteenwoordigende voorbeeld vd De Stijl filosofie
Oopraamstruktuur → elke punt wat verder as voegpunt strek
Ruglening = enigste diagonale vlak (rooi)
Stoel is verder = perfek gebalanseerde komposisie van horisontale + vertikale lyne
Sitvlak → donkerblou
Stoel raamwerk → swart
Elke einstuk → geel geverf
Oppervlaktes tekstuur → glad