1/15
Flashkaarte oor Mein Kampf en Nazi-ideologie
Name | Mastery | Learn | Test | Matching | Spaced |
---|
No study sessions yet.
Waar het Hitler Mein Kampf geskryf?
In die Landsberg-gevangenis na die mislukte München-putsch (1923)
wanneer is mein KAMPF gepubliseerd
1925
Waarom het Hitler Mein Kampf geskryf?
Om sy politieke ideologie en toekomsplanne vir Duitsland uiteen te sit.
wie het vir hitler gehelp om mein-KAMPF te skryf.
'n loyale nazi genoem rudolph Hess
waarmee het mine compf gehelp
dit het hitler help om 'n wye verskeidenheid gehoor te bereik
dit was deels outobiografie deals politieke manifest
Wat was die hoofidees wat in Mein Kampf uiteengesit is?
Anti-Semitisme, Ariese Oppergesag, Lebensraum (Leefruimte), Haat vir die Verdrag van Versailles, Totalitêre Heerskappy (Führerprinzip - Leier Beginsel)
Wie het Hitler die skuld gegee vir Duitsland se probleme in Mein Kampf?
Hy het Jode die skuld gegee vir Duitsland se nederlaag in die Eerste Wêreldoorlog, die land se ekonomiese ineenstorting en sosiale onrus.
wat het hitler gedink toe nie jode en wat moes hy met hulle doen
uitgedink hulle staan agter kommunikeer en werk om duitsland te verswak
asook dat hulle uit die samelewing verwyder moet word
Wat was die Ariese Oppergesag soos beskryf in Mein Kampf?
Die idee dat Duitsers (Ariërs) die meerderwaardige ras was en oor ander moes regeer.
nie ariese rasse word sleg beskou en arieers het 'n plig om te oorheers en 'n suiwer sterk duitse ryk te skep
Wat was Lebensraum (Leefruimte) volgens Hitler?
Hy wou Duitse grondgebied ooswaarts uitbrei, na Pole en Rusland, om "leefruimte" vir die groeiende Duitse bevolking te bied.
die idee het later nazi invalle in oos-europa tydens ww2 geregverdig
Hoe het Hitler die behoefte aan Lebensraum geregverdig?
Hy het Slawiese mense as 'n minderwaardige ras beskou en geglo dat hul grond met geweld weggeneem moet word.
wat het hitler oor die vertrag van versace gedink gestal soos in mynkamf
hy het gevoel dit is as verraad beskou en onregverdigheid gesê dat dit heeltemal verwerp moes word belowe om duitsland se mag te herstel en die verlore grondgebied terug te eis
Wat was die Führerprinzip (totalitêre heerskappy)?
Die verwerping van demokrasie en die oortuiging dat 'n nasie deur 'n enkele, almagtige leier (Führer) gelei moet word.
Hoe is Mein Kampf aanvanklik ontvang en hoe het dit mettertyd verander?
Aanvanklik beperkte gewildheid, maar het na 1930 meer gewild geword namate die Groot Depressie veroorsaak het dat meer Duitsers hulle tot radikale politieke oplossings gewend het.
Hoe het die idees in Mein Kampf die Nazi-beleid beïnvloed nadat Hitler kanselier geword het?
Anti-semitiese wetgewing, militêre uitbreiding en diktatuur.
who are you have organisering van die nazi party verloop na hitler in die tronk was
hy is in desember 1924 vrygelaat en it besef dat hy wettiglike mag moes verkrytoe hy die nazi party herbou
hy het die nazi propaganda uitgebreihy het gesê die party word sterker en die sa versterk om politieke teenstanders te intimideer
in 1925 het hy die ss (Schutzstaffel ) geskep, 'n lojale elite mag wat later vir veiligheid en massa moorde verantwoordelik was
teen die laat 1920 was mynkamps vereiste leesstof vir nazi ondersteunders
na hitler in 1933 aanbewind gekom het is eksemplare as huweliksgeskenke uitgedeel
die idees in die boek het later nazi beleid gevorm insluitend antisemitistiese wetgewing militêre uitbreiding en diktatuur