1/25
Looks like no tags are added yet.
Name | Mastery | Learn | Test | Matching | Spaced |
---|
No study sessions yet.
Wat beteken MAGNETIES:
word deur ‘n magneet aangetrek
Wat beteken AANGETREK:
nader getrek
Wat beteken AANSLAAN:
‘n metaal verander en word vaal
Wat beteken KORROEER:
‘n metaal breek af
Wat is twee eineskappe van metale?
hulle is goeie geleiers van hitte
sekere metale is magneties
Wat sal gebeur as jy ‘n metaalstaaf in vuur sit?
Dit sal warm word - die staff gelei die hitte.
Metale wat deur magnete aangetrek word is …….
magneties
Wat is die twee mees belangrikste magnetisiese metale?
Yster en
Staal
Wat is die enigste ander twee magnetiese metale?
Nikkel en
Kobalt
Hoe toets jy as ‘n metaal magneties is?
‘n Magneet sal aan dit KLOU
All metale word beinvloed deur……
lug en water
Alle metale is aanvanklik….
blink en helder.
Ons se die lug ______ aan of ______ die metaal.
Slaan aan OF
Korrodeer
Watse metaal korrodeer NIE?
Goud
As yster korrodeer dan se ons dit …..
ROES
Wat is die enigste metaal wat korrodeer?
Yster
Hoe kan jy ystervoorwerpe beskerm teen roes:
met plastiek te bedek
te verf
te bedek met ‘n ander metaal wat nie roes nie
met olie en ghries te bedek
Wat beteken STRUKTUUR?
Raamwerk vir ondersteuning
Wat beteken ORNAMENTEEL?
om iets mooi te laat maak
Wat beteken HERWIN?
proses om ou materiaal weer te gebruik om nuwe voorwerpe te maak
Hoekom word staal gebruik in groot geboue en pakhuise?
Omdat dit so sterk is.
Wat noem jy ‘n dak wat uit staal gemaak is?
‘n Sinkplaat dak
Hoekom word aluminium vir vliegtuie gebruik?
Omdat dit so lig is.
Noem 3 ander vervoer metale wat van staal gemaak word?
Skepe
Motorfietse en
Treine
Watse metaal word om dekoratiewe / ornamentele items te maak?
Goud
Silwer en
Koper
Noem 3 allerdaagse items wat van staal gemaak word
messe en vurke
grawe
muntstukke
deur handvatsels