Biodiversiteit by Diere

0.0(0)
studied byStudied by 0 people
learnLearn
examPractice Test
spaced repetitionSpaced Repetition
heart puzzleMatch
flashcardsFlashcards
Card Sorting

1/14

flashcard set

Earn XP

Description and Tags

Die stel fokus op die hoof konsepte en definisies wat verband hou met biodiversiteit by diere

Study Analytics
Name
Mastery
Learn
Test
Matching
Spaced

No study sessions yet.

15 Terms

1
New cards

Wat is biodiversiteit?

Biodiversiteit verwys na die verskeidenheid van lewe op Aarde.

2
New cards

Wat is 'n filogenetiese boom?

'n Diagram wat die evolusionêre verwantskap tussen voorvaderlike groepe, of organismes en hul afstammelinge wys, sowel as tyd

3
New cards

Wat beteken kefalisasie?

Die teenwoordigheid van 'n goed-ontwikkelde kop wat sensoriese organe bevat in diere.

4
New cards

Wat is die kenmerk van diploblastiese diere?

Diere wat net twee kiemlae (ektoderm en endoderm) het.

5
New cards

Wat is 'n seloom?

'n Liggaamsholte wat binne die mesoderm weefsellaag ontwikkel in meer gevorderde diere.

6
New cards

Wat is die funksie van die mesoderm?

Die mesoderm ontwikkel in bindweefsel, been, bloed, voortplantingsorgane, kraakbeen, en die limfvatstelsels.

7
New cards

Waarom is 'n seloom voordelig?

Dit laat komplekse organe toe om te ontwikkel en skei die ektoderm en endoderm van mekaar.

8
New cards

Wat is 'n pseudo-coeloom?

'n Liggaamsholte wat nie volledig omring is deur mesoderm nie.

9
New cards

Wat is die kenmerk van gewerweldes?

Diere wat 'n ruggraat het.

10
New cards

Wat is aselomatiese diere?

Diere wat geen liggaamsholte of seloom het nie.

11
New cards

Hoe word diere met bilaterale simmetrie beskryf?

Diere met bilaterale simmetrie is gewoonlik meer gevorderd en het kefalisasie.

12
New cards

Wat is 'n outomatiese golf in die spysverteringskanaal?

'n Golf gevorm deur spiere wat saamtrek en ontspan wat kos in een rigting deur die spysverteringskanaal beweeg - persistalsis

13
New cards

Wat is die betekenis van detritus?

Organiese materie wat deur die ontbinding van dooie organismes vervaardig word.

14
New cards

Wat is die rol van invertebrate in die ekosisteem?

Invertebrate voer funksies uit wat ons met kos, skoon water en lug verskaf.

15
New cards

Wat is ontbinding in die ekosisteem?

Die proses waar organiese molekules van dooie organismes ontbind of afbreek na eenvoudiger organiese molekules.