Toerisme Kwartaal 2 Graad 11

0.0(0)
studied byStudied by 0 people
learnLearn
examPractice Test
spaced repetitionSpaced Repetition
heart puzzleMatch
flashcardsFlashcards
Card Sorting

1/9

flashcard set

Earn XP

Description and Tags

Flashcards oor Plaaslike, Streeks- en Internasionale Toerisme

Study Analytics
Name
Mastery
Learn
Test
Matching
Spaced

No study sessions yet.

10 Terms

1
New cards

PTGS

Die Plaaslike Toerisme Groeistrategie vir 2012 tot 2020.

2
New cards

Plaaslike Toerisme Vorderingsverslag 2011

Dokument vrygestel deur South African Tourism wat die stand van plaaslike toerisme in Suid-Afrika beskryf.

3
New cards

Plaaslike marksegment tendens

Meer gereelde korter vakansies.

4
New cards

Reisbedryf tendens

Toenemende gebruik van nuwe tegnologie vir besprekings en bemarking.

5
New cards

Neigings in tegnologie

Ontwrigtende tegnologie soos Uber en Airbnb.

6
New cards

Sosiale tendens

Verandering in demografie van plaaslike reis as gevolg van groeiende swart middelklas.

7
New cards

Sho’t Left

Bemarkingsveldtog om jong Suid-Afrikaners aan te moedig om te reis.

8
New cards

‘Wat ook al jy soek, dit is hier in Suid-Afrika’

Nuwe plaaslike toerisme bemarkingsveldtog in 2012.

9
New cards

Sho’t Left in 2013

Het 'n verskeidenheid van reiservarings en pakette gebied wat aan Suid-Afrikaners die geleentheid bied om reise wat pret, toeganklik en bekostigbaar is te geniet.

10
New cards

Huidige Sho’t Left bemarkingsveldtog se slagspreuk

‘Dit is jou land, geniet dit’.