1/8
Looks like no tags are added yet.
Name | Mastery | Learn | Test | Matching | Spaced |
---|
No study sessions yet.
Hoe beskryf Oom Dirk die Baker?
die duiwel self
2 multiple choice options
Wat stel Oom Dirk voor dat hulle in die kombuis maak wat hulle sal help om die Baker te vang?
'n strydkamer
2 multiple choice options
Wat is die naam van die plek waar die Baker grootgeword het?
Uitschotkraal
2 multiple choice options
Wat het Stadler, toe hy nog jonk was, doodgemaak en gestop ?
slange, meerkatte en voëls
2 multiple choice options
Wat het Stadler geswot?
chemie en medies
2 multiple choice options
Wat het Taylor Swift gedoen om haar "stalkers" te identifiseer?
Sy het gesigherkenningsagteware gebruik.
2 multiple choice options
Wat gaan Greg en Xander gebruik om die Baker te identifiseer?
gesigherkenningsagteware
Het hulle 'n adres vir die Baker in Venesië?
nee
1 multiple choice option
Wie was Sebastian Stadler se "broer"?
Rian Trollip
2 multiple choice options