1/31
Looks like no tags are added yet.
Name | Mastery | Learn | Test | Matching | Spaced |
---|
No study sessions yet.
Hehaal
Repeat
Hoeveelste
Umpteenth
Melancholie
Sadness without obvious reason
Pouses
Breaks
Draal
Dawdle, linger
Taai
Sticky, sweaty
Uitgeskop
Taken off
Gelaai
Loaded
Snik
Sob
Grens
Cry non-stop
Spieël
Mirror
Gee ń moontlike rede waarom die digter die gedig aan sy dogter Liebet opgedra het?
Hulle het volgens die agtergrondinligting n baie hegte verhouding.
“jy herhaal woorde van melancholie”
Na wie dink jy verwys “jy” in die aanhaling (volgens wat ons in die agtergrondinligting gelees het)?
Die meisie oor wie die gedigte handel.
“jy herhaal haal woorde van melancholie”
Na wie verwys “haar”?
Na die Amerikaanse sangeres Taylor Swift.
“jy herhaal haar woorde van melancholie”
na watter “woord” word hier verwys?
die woorde van haar liedjie “The best day”.
Met watter emosie assosieer jy “melancholie”? Kies jou antwoord uit die volgende:
opgewondenheid
swaarmoedigheid
teleurstelling
vroulikheid
swaarmoedigheid
Vul net n paslike woord in: As n mens iets “vir die hoeveelste keer” doen, doen jy dit ______.
Baie/dikwels/onophoudelik
Hoekom, dink jy, word die woord “weer”as n alleenstaande reël gebruik?
om aan te dai dat meisie die lirieke weer een herhaal, of na n pouse weer herhaal.
Watter enkele woord verwyse na die tyd wanneer die meisie se skooldag verby is?
“nou”
Hoekom is pouse nie n tyd waarna die meisie by die skool uitsien nie?
sy bring pouses alleen deur sonder enige geselskap.
Watter tegniek gebruik die digter im die meisie se eensaamheid by die skool aan te dui?
Deur die alleenplasing van die woord “alleen” as ‘n aparte strofe.
haal die woord aan wat beteken dat die lirieke die hele dag deur die meisie se gedagtes maal.
“draal”
watter aanduiding kry ons dat die meisie baie moeg is wanneer sy smiddae tuiskom?
sy val met skoolklere en al op haar bed neer.
Gee ‘n sinvolle verduideliking waarom die meisie se skool uniform as “taai van skool”beskryf word.
Haar uniform is vuil en natgesweet/haar uniform klou na ‘n dag aan haar liggaam vas/ sy kan nie die gedagte van skool afgeskud kry nie.
Vanaf reël 16 tot reël 19 is daar tekens van regressie in die meisie se gemoedstoestand. Verduidelik hierdie stelling kortliks
Sy begin eers met snikgeluide, dan huil sy en dan huil sy harder en onophoudelik.
Wat sien die meisie wanneer sy in die spieël kyk?
Sy sien haar pa se betraande oë wat in die spieël na haar terugstaar.
Gee ‘n sinvolle verklaring vir die slotreël van die gedig
Die tyd staan nie stil nie en alle fases van die lewe kom tot ‘n einde.
Hierdie gedig is in vrye vers geskryf. Watter eienskappe van vrye vers kry ons in die gedig? Noem enige twee.
geen rym
geen hoofletters
versreëls en strofes van verskillende lengte
Waar (by watter woord) kom daar ‘n wending in die gedig?
by die woord “want”
hoekom kan dit as ‘n wending of keerpunt beskou word?
Na hierdie woord handel die gedig oor die meisie én die pa se melancholie, nie net oor hare nie.
Jy het die gedig en die lirieke van Taylor Swift se liedjie bestudeer
Dui nou enige vier raakpunte/ ooreenkomste aan tussen Taylor Swift se omstandighede (volgens die liedjie) en dié van die meisie in die gedig.
Jy het die gedig en die lirieke van Taylor Swift se liedjie bestudeer.
Waarin lê die groot verskil tussen die twee meisie se omstandighede egter?
In Taylor Swift se geval is die sterk band met haar ma en in die gedig is die meisie se sterk band met haar pa.