Afrikaans P2

0.0(0)
studied byStudied by 0 people
learnLearn
examPractice Test
spaced repetitionSpaced Repetition
heart puzzleMatch
flashcardsFlashcards
Card Sorting

1/73

flashcard set

Earn XP

Description and Tags

I am gonna get 100%

Study Analytics
Name
Mastery
Learn
Test
Matching
Spaced

No study sessions yet.

74 Terms

1
New cards

Wie laai Arnelia die eerste skoologgend van die nuwe termyn op?

Ilana se ma. 

2
New cards

Waaroor is die drie meisies senuweeagtig?

Oor Snoeperheroes. 

3
New cards

Wat moet Dineo daardie oggend doen? Noem twee feite.

Sy moet ‘n praatjie voor die hele skool oor Snoeperheroes gee en die snoepie-op-wiele-konsep aan almal bekendstel. 

4
New cards

Skryf die twee boodskappe wat Dewald vir Arnelia gestuur het in die blokkies.

“het ek iets verkeerd gedoen?”

“Arras, is jy orrait? Jy is baie stil.”

5
New cards

Hoe reageer llana en Dineo toe hulle die Snoeperheroes-kombi sien?

Hulle gil soos klein dogtertjies en hardloop na die kombi toe. 

6
New cards

Watter woord beskryf Dineo se praatjie daardie oggend in die skoolsaal?

Treffer

7
New cards

Verkoop hulle baie goed eerste pouse. Motiveer jou antwoord deur 'n gedeelte van 'n sin aan te haal.

Ja, “… ons kan nie voorbly met die burgers en ander snoepgoed nie.” 

8
New cards

Watter burger is 'n groot sukses?

Kaptein Kerrie. 

9
New cards

Wie soek een van hierdie burgers nadat dit reeds uitverkoop is?

Irma Geyer

10
New cards

Is die snoepie tweede pouse oop?

nee

11
New cards

Wat doen hulle tweede pouse in die snoepie?

Hulle moet alles skoonmaak. 

12
New cards

Waarvoor kry elkeen 'n beurt? Noem twee feite.

  • Hulle kry elkeen ‘n beurt om die vullissak

  • na die skool se vullisversamelplek te neem

  • en die herwinbare goed te sorteer

  • en in die verskillende houers te sit. 

13
New cards

Hoeveel wins het hulle gemaak?

R922

14
New cards

Voltooi die sin met jou eie woorde: Shaun gooi 'n klip in die bos, beteken

 … reaksie uitlok deur ‘n uitdagende bewering/stelling te maak. 

15
New cards

Wat is hierdie klip in die bos?

Die musiekblyspel, “Haarsproei”, se oudisielys is op die kennisgewingbord. 

16
New cards

Wat is Dineo se droom?

Om ‘n groot rol in die skoolproduksie te kry.  

17
New cards

Bespreek die ruimte in hierdie hoofstuk.

In Ilana se ma se kar, in die skoolvierkant tydens pouse by Snoeperhereos. 

18
New cards

Wat antwoord Dineo nadat Shaun skryf dat sy nie 'n Snoeperhero kan wees en ook repeteer nie? Noem twee feite.

Sy sê Snoeperhereos kom eerste. Sy kan in volgende jaar se konsert wees. 

19
New cards

Arnelia dink na die eerste dag van repetisie dat dit seker so voel om ... te wees.

op dwelms

20
New cards

Sien Arnelia haar vriende nog gereeld? Motiveer jou antwoord deur 'n gedeelte van 'n sin neer te skryf.

Nee. “ … ignoreer my vriende my.” 

21
New cards

Waar spandeer Arnelia haar pouses?

By die biblioteekpilaar waar Shaun uitgehang het toe Dewald se ma siek was. 

22
New cards

Hoekom wil Arnelia vir Dewald bel

Sy wil aan hom verduidelik hoe mevrou Elgin haar eintlik gedwing het om die rol van Tilla te speel. 

23
New cards

Wie antwoord en wat sê die persoon?

  • ‘n Giggelrige, hoë meisiestem.

  • Sy sê Deef kan nie nou met haar praat nie,

  • want hy is besig om aan haar buns te vat. 

24
New cards

Watter planne moet Arnelia beraam?

Om van Dewald se eetgoed in die hande te kry. 

25
New cards

By wie sit sy nou gedurende pouses?

By Edwin Daniels-hulle se groepie. 

26
New cards

Waarom bestel Arnelia nooit 'n blondie nie? Noem drie feite.

  • Dit laat haar te veel aan daardie spesiale middag saam

  • met Dewald in hulle woonstel dink toe

  • sy die eerste keer ‘n blondie geproe het

  • en hulle na “Call Me” geluister het. 

27
New cards

Wat koop ou Knol amper elke dag by Snoeperheroes?

‘n banting-brownie

28
New cards

Wat sê Estelle Wolmarans een pouse vir Arnelia en wat antwoord Charmaine haar?

Estelle- “ Ek sien jy was toe vet genoeg vir die rol, Honger Neelsie”

Charmaine- “Gaan eet jou suur druiwe op ‘n ander plek”

29
New cards

Bespreek die ruimte in hierdie hoofstuk.

  • By die skool, besig met repetisies.

  • By Arnelia se huis in die kombuis en in haar kamer.

  • By die skool tydens pouse

30
New cards

Tilla Taljaard

Arnelia

31
New cards

Hein Geyer

Lukas Leepoog

32
New cards

Eerste sessie

Lees saam deur teks

33
New cards

Mevrou Elgin

Wys uittreksels uit die 2007 fliek. 

34
New cards

Liedjies

Tien in Afrikaans vertaal. 

35
New cards

Ma

Bak beskuit

36
New cards

Dewald

Het sy Tupperbakke kom haal. 

37
New cards

Miss Cuddles

Oulik

38
New cards

Irma Geyer

Nog nie ‘n dag in haar lewe swaargekry nie. 

39
New cards

Edwin Daniels

Doen beligting vir die produksie. 

40
New cards

Charmaine

Koninginby 

41
New cards

Magriet

Slaaf

42
New cards

Shuan

Arnelia van die groepie afgehaal.  

43
New cards

Hulle wins

  • Hulle wins aan die einde van die eerste week is R2320 en hulle dink dat hulle  

  • Dewald se skool- en koshuisgeld maklik sal kan dek.

44
New cards

vrydag gebeur

  • Vrydag gebeur iets wat alles verander.

  • Mevrou Elgin, die drama- onderwyseres roep Arnelia na haar klas.

45
New cards

Sy wil

  • Sy wil weet of Arnelia kan sing. Arnelia moet dadelik vir haar ‘n liedjie sing.

  • Sy wil hoor of Arnelia ‘n sterk stem het en of sy nootvas is.

  • Nadat Arnelia gesing het, spring die onderwyseres op en klap wild hande.

46
New cards

sy skree

  • Sy skree dat sy haar Tracy gevind het!

  • Sy beveel Arnelia om ‘n kort kanariegeel Sixties-rokkie aan te trek.

47
New cards

sy deel

Sy deel Arnelia mee dat sy die hoofrol in die musiekblyspel gekry het. 

48
New cards

Die…

  • Die Snoeperheroes het egter hierdie jaar streng reëls oor buitemuurse

  • en kulturele aktiwiteite, want Dewald se skoolgelde neem prioriteit.

  • Arnelia weet ook dat Dineo baie ongelukkig gaan wees, want dit is háár droom. 

49
New cards

Mevrou elgin raak

  • Mevrou Elgin raak geïrriteerd met Arnelia omdat sy die rol van die hand wil wys.

  • Arnelia probeer verduidelik dat haar maats nie sal verstaan nie.

  • Mevrou  Elgin sê dat Arnelia se maats nie so ‘n geleentheid van die hand sou wys nie. 

50
New cards

sy gee vir

  • Sy gee vir Arnelia ‘n dik stapel vasgekramde papiere

  • en sê sy moet daaroor gaan dink en

  • dat sy Maandag haar antwoord wil hê. 

51
New cards

Arnelia dink hare is nie te sleg nie.

stem

52
New cards

Arnelia sê sy is met twee van hulle gebore.

linkervoete

53
New cards

Dineo is die nuwe ... van Haarsproei.

ster

54
New cards

Die regisseur glo dat Arnelia nog voor openingsaand in een gaan ontpop.

danser

55
New cards

Arnelia sê vir mevrou Elgin dat sy een het.

plan

56
New cards

Sý kruip agter 'n groot potplant weg.

Dineo

57
New cards

Die Snoeperheroes doen dít wanneer hulle by Arnelia verbystap.

glimlag

58
New cards

Arnelia wil in …. uitbars wanneer die Snoeperheroes in die saal opstaan en uitloop.

trane

59
New cards

Mevrou Elgin loop soos 'n Moeder ... rond.

hen

60
New cards

Arnelia voel só omdat sy nie die danspassies regkry nie.

moedeloos

61
New cards

Hein se lyf is lenig soos iemand wat ...

swem

62
New cards

Pouses kyk Arnelia ... na hoe dit by die snoepie gons.

skelm

63
New cards

Dineo kruip agter een in 'n pot weg.

plant

64
New cards

Die naam van die musiekblyspel.

haarsproei

65
New cards

Mevrou Elgin wil weet of Arnelia háre verloor het.

varkies

66
New cards

Arnelia sê dit help nie om iemand anders s'n te steel nie

droom

67
New cards

Die eerste optrede van die musiekblyspel is op dié dag.

woensdag

68
New cards

Tien dae voor die eerste vertoning is die eerste ...

kleedrepe

69
New cards

Arnelia dra een op haar kop.

pruik

70
New cards

Dis asof een in Arnelia se kop aangaan.

liggie

71
New cards

Dis Arnelia se hartseerste tye.

pouses

72
New cards

Arnelia sê 'n mens kan nie iemand anders se droom ... nie.

steel

73
New cards

Ma se gesig lyk asof sy goeie ... het.

nuus

74
New cards

Arnelia vra mevrou Elgin om Dineo een te gee.

kans