Afrikaans Voegwoorde (Conjunction) Exercise 2

0.0(0)
studied byStudied by 0 people
call kaiCall Kai
learnLearn
examPractice Test
spaced repetitionSpaced Repetition
heart puzzleMatch
flashcardsFlashcards
GameKnowt Play
Card Sorting

1/7

flashcard set

Earn XP

Description and Tags

Rewrite the following Afrikaans sentence with their proper conjunctions in place.

Last updated 4:48 PM on 6/2/25
Name
Mastery
Learn
Test
Matching
Spaced
Call with Kai

No analytics yet

Send a link to your students to track their progress

8 Terms

1
New cards

Ek is moeg. Ek het laat gaan slaap. (omdat)

Ek is moeg omdat ek laat gaan slaap het.

2
New cards

Dis na 23:00. Ek moet gaan slaap. (daarom)

Dis na 23:00 daarom moet ek gaan slaap.

3
New cards

Ons wil in die see gaan swem. Daar is geen lewensredders nie. (maar)

Ons wil in die see gaan swem maar daar is geen lewensredders nie.

4
New cards

Ons moet ons aarde bewaar. Ons het net een aarde. (want)

Ons moet ons aarde bewaar want ons het net een aarde.

5
New cards

Ons respekteer nie ons aarde nie. Ons wereld is in die moeilikheid. (dus)

Ons respekteer nie ons aarde nie dus is ons wereld in die moeilikheid.

6
New cards

Die storie is baie interessant. Dit is n ware verhaal. (aangesien)

Die storie is baie interessant aangesien dit n ware verhaal is.

7
New cards

Ek het hom twee keer geroep. Hy het my nie gehoor nie. (dog)

Ek het hom twee keer geroep dog hy het my nie gehoor nie.

8
New cards

Ek het die sop op die stoof gesit. Hy het die brood gesny. (intussen)

Ek het die sop op die stoof gesit intussen het hy die brood gesny.

Explore top flashcards