1/71
Looks like no tags are added yet.
Name | Mastery | Learn | Test | Matching | Spaced |
---|
No study sessions yet.
Het Arnelia-hulle toestemming van die hoof vir die mobiele snoepie gekry? Motiveer jou antwoord deur twee opeenvolgende woorde neer te skryf.
Ja, “groen lig”
Watter twee dinge aangaande haar ma laat Arnelia oor die ete met Dewald-hulle stres?
Haar ma se kosmaakvermoë en haar ma se manier om te persoonlik te raak.
Watter dis saan haar ma vir Dewald-hulle voorberei?
Quiche.
Waarom raak Arnelia bang as sy aan hulle snoepie-projek dink?
Sy is bang dit is ‘n groot flop
Wat noem Shaun Arnelia?
Stem in ‘n vlamrooi bos.
Wat het Shaun, Dineo en llana besluit is Arnelia se beste eienskappe?
Haar hare en haar oë.
Wat sê hulle moet sy ook dra en hoekom?
Rokke, want haar bene is mooi.
Waarvan stuur Edwin vir Arnelia 'n foto? Noem twee feite.
Edwin wat voor die kombi staan. Daar is nou ‘n yslike opening aan die een kant.
Ma
Lente
Ouma
Dina
Pa
Neels
Nolla
Arnelia
Wat het Dewald vir nagereg saamgebring? Skryf een woord neer.
Tiramisu
Arnelia dink haar ma lyk vir die eerste keer in 'n lang tyd ...
gelukkig
Hoe kyk Dewald na Arnelia?
Soos geen ou nog ooit na haar gekyk het nie.
Watter vier woorde beskryf Dewald se tiramisu? Skryf die woorde in die raampies.
bitter
soet
romerig
bros
Wat sal dit vir Nina beteken as Dewald kan teruggaan skool toe? Noem twee feite.
Sy kan teruggaan Viëtnam toe en geld huis toe stuur.
Wat bespreek Arnelia se ma met Dewald se pa toe die jongmense kombuis toe gaan om koffie te maak.
Die snoepie-projek. Sy probeer hom oortuig dat Dewald net wil help betaal aan sy skool- en koshuisgeld.
'“Ek het gedog daar is ander moeilikheid." Waarna verwys oom Dennis met hierdie woorde?
Hy het gedink Arnelia is dalk swanger.
Hoe gaan oom Dennis hulle met hul projek help?
Hy gaan vleis vir Dewald se lamsburgers voorsien.
Voltooi die sin: Aan die einde van die aand het hulle oom Dennis se …. asook sy …..
toestemming asook sy goedkeuring.
Vir wie wil Arnelia 'n brief skryf?
Haar ouma
Arnelia se ouma gebruik graag tegnologie.
Onwaar, “ glo glad nie in rekenaars, selfoonboodskappe of e-pos nie”
Voltooi die sin met jou eie woorde: Arnelia is al 'n paar maal deur haar ouma oor die kole gehaal, beteken ...
haar ouma het al ‘n paar maal met haar geraas.
Waaroor was haar ouma in haar vorige brief aan Arnelia bekommerd gewees?
Dat Arnelia dink haar pa het haar afgeskryf.
Watter tipe man sê haar ouma was Arnelia se pa? Bespreek kortliks.
Hy was anders as die ander mannetjies wat haar ma huis toe gebring het.
Glad nie vol stories of mooipratery nie.
Stil en sterk en altyd reg met sy hande om haar oupa te help.
Hy het ‘n groot hart.
Wat was volgens haar ouma die rede dat haar ouers uitmekaar is?
Haar pa kon nie so klein lewe soos haar ma nie en haar ma kon nie so groot lewe soos haar pa nie.
Hoe kommunikeer haar pa soms met haar ouma-hulle?
Hy bel partykeer op die satellietfoon.
Wat sê haar ouma doen haar pa vir Arnelia en hoekom doen hy dit?
Hy sit geld in ‘n fonds vir haar omdat sy die belangrikste mens in sy lewe is en altyd sal wees.
Wat dink Arnelia van haar ouma se inligting?
Sy dink dis ‘n klomp nonsens.
Watter boodskap stuur sy aan die groepie?
Snoepers, ons het ‘n lift-off. Dewald se pa is aan boord
Wat wil sy die volgende dag van elkeen in die groepie hê?
Ten minste twee name van elkeen vir hulle snoepie.
Wat is die een ding waaraan Arnelia daardie aand dink wat haar baie hartseer maak?
Die laaste keer wat sy haar pa gesien het.
Wat kan sy nie van haar pa verstaan nie? Noem twee feite.
Hoe hy dit regkry om nie na haar te verlang nie en wat maak dat ‘n pa sy dogter vergeet.
Watter besluit neem sy? Noem twee feite.
Te hel met haar pa. Hy is die een wat verloor, want sy is flippen ongelooflik.
Hoe het wintervakansies in die Kaap altyd vir Arnelia gevoel?
Soos een lang hibernasietyd.
Waarheen het haar maats wie se ouers ryk was gewoonlik gegaan?
Krugerwildtuin of Suidkus toe. Selfs oorsee na Disney World, Mauritius of Australië.
Watter twee dinge het Arnelia gewoonlik gedurende
Laat geslaap en boeke gelees.
Waarom is haar ma daardie oggend so geskok? Noem twee feite.
Dis nog nie eens agtuur nie en sy is al wakker en aangetrek.
Voltooi die sin: Arnelia verlang skielik na haar ….terwyl sy in die werkswinkel staan.
pa
Verduidelik die donkergedrukte gedeelte met jou eie woorde: Arnelia staan voor die hoenders op, beteken ...
sy staan baie vroeg op
Waarmee gaan Arnelia 'n mikrogolfoond en gasbottel koop?
Met die geld wat haar pa vir haar gegee het.
Wie is laat vir hulle laaste vergadering?
Dewald
Waar en met wie het Dineo vir Dewald gesien?
By die SuiwelDuiwel saam met Irma Geyer.
Wat doen Arnelia toe Dewald uiteindelik opdaag?
Sy verskoon haarself en sê sy moet vroeg by die huis wees
Waarom stuur Dewald vir Arnelia
'n selfoonboodskap?
sy moet sy disse toets.
Waarheen sê Arnelia moet Dewald kom?
Dewald moet na haar huis toe kom.
Waaroor is sy dadelik bekommerd
as Dewald kom kuier?
Sy wonder wat sy gaan dra, waar
Waaroor gaan sy nou stres as hy kom kuier?
Oor hulle simpel woonstel en al
Wat vra sy haar ma om nie die volgende dag te doen nie?
Sy sê haar ma moet asseblief nie weird wees nie.
Wat wil sy hê moet Dewald dink as hy kom kuier?
Dat hulle ‘n normale gesin sonder drama is.
Wat het Dewald by hom toe sy die deur oopmaak?
‘n Koelhouer.
Wat antwoord sy toe hy vra of sy honger is?
sy is honger gebore.
Hoekom dink Arnelia dat sy en Dewald waarskynlik sielsgenote is?
Hulle hou albei van That 70’s Show.
Wat het haar ma altyd vir haar gemaak as sy hartseer was?
Kapokaartappels.
Waarmee sê Dewald word kos beinvloed?
Deur die dinge waarmee dit in aanraking kom.
Watter bynaam gee Dewald haar?
Arras
Waar gesels hulle alles daardie dag?r gesels hulle alles daardie dag?
Oor kos, dinge wat hulle opgewonde maak en dinge wat hulle bang maak.
Wat sou Dewald se ma doen as sy gesien het hulle het 'n slegte dag op skool gehad?
Sy sou vir hulle koek gebak het.
Wat het Dewald se ma hom laat besef?
Dat ‘n mens in kos kan praat.
Wat noem Dewald sy blonde brownie?
Marilyn.
Hoe beskryf Arnelia die blonde brownie?
sy sê dis nog ‘n wenner.
Watter een woord beskryf Dewald se ma?
Ongelooflike
Watter een woord beskryf Dewald se pa nadat sy vrou dood is?
Stukkend
Wat doen Arnelia toe sy sien dat Dewald skielik anders lyk?
Sy sit die agterkant van haar hand teen sy wang.
1Arnelia en haar
Arnelia en haar ma dink albei dat mans die skuim van die aarde is
1 Arnelia is
Arnelia is bekommerd oor haar ma,
want sy is party middae nog in haar pajamas
wanneer sy Arnelia by die skool kom haal
2, Sy dink
Sy dink haar ma sukkel
om van haar pa te vergeet
en Arnelia dink nie sy eet genoeg nie
3 Arnelia voel
Arnelia voel simpel dat
sy gedink het Dewald sal in iemand soos sy belangstel.
Elke dag kom koop Irma haar Kaptein Kerrie-burger wat Dewald vir haar eenkant hou.
4 hulle wins
Hulle wins aan die einde van die eerste week is R2320 en hulle dink dat hulle
Dewald se skool- en koshuisgeld maklik sal kan dek.
5 Vrydag
Vrydag gebeur iets wat alles verander. Mevrou Elgin, die drama-
onderwyseres roep Arnelia na haar klas.
sy wil weet
Sy wil weet of Arnelia kan sing. Arnelia moet dadelik vir haar ‘n liedjie sing.