Eerste Wêreldoorlog Loopgrawe

0.0(0)
studied byStudied by 0 people
learnLearn
examPractice Test
spaced repetitionSpaced Repetition
heart puzzleMatch
flashcardsFlashcards
Card Sorting

1/21

flashcard set

Earn XP

Description and Tags

Vrae en antwoorde oor die loopgrawe van die Eerste Wêreldoorlog

Study Analytics
Name
Mastery
Learn
Test
Matching
Spaced

No study sessions yet.

22 Terms

1
New cards

Waarom het mans aan die begin van die Eerste Wêreldoorlog vinnig by die weermag aangesluit?

Aan die begin van die oorlog het beide kante geglo die oorlog sal kort wees; nasionalistiese trots het mans laat aansluit.

2
New cards

Wat was die Shlieffen-plan se doel, en het dit geslaag?

Die Duitsers het Frankryk binne 6 weke probeer verslaan, maar het misluk.

3
New cards

Waarom het beide kante loopgrawe begin grawe?

Om hulself teen vyandelike vuur te beskerm. Aangesien hulle altwee ewe sterk was

4
New cards

Waar het die lang rye loopgrawe gestrek?

Vanaf Switserland tot by die Engelse Kanaal.

5
New cards

Wat het gebeur by die westelike front

die gebied waar sommige van die ergste gruwels van die Eerste Wêreldoorlog plaasgevind het?

6
New cards

Wat is loopgrawe?

Lang, diep slote of tonnels wat as beskermende verdediging gegrawe is.

7
New cards

Hoe het die loopgrawe geloop

Paralaland mekaar en in 'n sigsaglyn

8
New cards

Wat is die drie lyne loopgrawe?

Frontlinie loopgraaf, ondersteuning loopgraaf en die reserwe loopgraaf.

9
New cards

Hoe diep en breed was die loopgrawe?

Ongeveer 2 meter diep en 2 meter breed.

10
New cards

Waarom was daar doringdraad voor die sandsakke?

Om te verhoed dat die vyand in die loopgraaf klim.

11
New cards

Wat is niemandsland en hoekom was dit so sleg

Die gedeelte tussen die twee kante van oorlog

Niemandsland was 'n stuk grond wat byna onmoontlik was om oor te steek –

soldate was in die oopte terwyl koeëls en kanonvuur op hulle gerig was. Daar

was doringdraad en sandsakke, en die grond was ongelyk en modderig. Hulle

het swaar uniforms gedra wat dikwels in die doringdraad verstrengel geraak

het.

12
New cards

Hoe breed was Niemandsland gewoonlik?

Tussen 15 m en 200 m breed.

13
New cards

Noem 'n paar van die verskriklike toestande in die loopgrawe.

Modder en water oral( franse kant onder waterval), lyke wat stink, rotte wat lyke eet, siektes, loopgraafvoet agv nat kondiesie, besmette wonde,min slaap agv. konstante vrees, bomskok / PTSV.

14
New cards

Hoe was die siektes in die oorlog versprei

Die rotte en luise

15
New cards

Waarom kon soldate nie hul gesinne van die haglike toestande in die loopgrawe vertel nie?

Hul briewe is gesensor.

16
New cards

Wat was die gevolg van loopgraafoorlogvoering?

Die dood van duisende mense in 'n enkele geveg, en die geveg sou gewoonlik in 'n dooiepunt eindig.

17
New cards

Hoeveel mense is dood en hoeveel is beseer in die wêreld oorlog

10 miljoen is dood, 13 miljoen is beseerd

18
New cards

Wat was 'n paar hoofredes vir die groot hoeveelheid ongevalle tydens die Eerste Wêreldoorlog?

Die metode van veg (dood sodra uitloopgrawe), nuwe wapens en dat hulle min beskerming het uit die loopgraaf

19
New cards

Noem 'n paar nuwe wapens wat tydens die Eerste Wêreldoorlog gebruik is.

Masjiengewere, artillerie, gifgas en tenks.

20
New cards

Waarvoor is artillerie gebruik?

Om vyandelike loopgrawe te bombardeer.

21
New cards

Wat het mosterdgas aan 'n soldaat gedoen?

Dit sou 'n soldaat se longe en vel brand; 'n gewone gasmasker het geen beskerming gebied nie.

22
New cards

Wat het die ontwikkeling van nuwe tenks in 1918 moontlik gemaak?

In 1918 kon die Geallieerdes deur vyandelike linies breek.