1/22
Flashcards oor die Verdrag van Versailles en die impak daarvan.
Name | Mastery | Learn | Test | Matching | Spaced |
---|
No study sessions yet.
Wanneer is die Verdrag van Versailles onderteken?
28 Junie 1919
Wanneer het die verdrag begin
10 januarie 1920
Wat was die doel van die Verdrag van Versailles?
Die Eerste Wêreldoorlog amptelik beëindig en vredesvoorwaardes op Duitsland afdwing
waar is die verdrag.geteking
spieëlsaal, paleis v. Versailles
Wie was die hoofondertekenaars van die Verdrag van Versailles?
Brittanje Frankryk die VSA Italië (gealiërde moonhede), en Duitsland
som kortliks die agtergrond v. die verdrag op
:Duitsland en sy bondgenote (sentrale magde) is verslaan
:Parys vrede konverensie (om oorlogs voorwaardes te bespreek, Jan.1919)-Duits en rusland nie genooi
:Groot 4 het dit gevorm
Wie was die 'Groot Vier' wat die Verdrag van Versailles grootliks gevorm het?
Woodrow Wilson (VSA), David Lloyd George (Brittanje), Georges Clemenceau (Frankryk), Vittorio Orlando (Italië)
Wat was die oorlogskuldsklousule (artikel 231) van die Verdrag van Versailles?
Duitsland moes volle verantwoordelikheid aanvaar om die oorlog te begin
Dit het gedien as regverdiging vir swaar stawwe en teretoriaalse verlies
Wat het die Boete beteking
Duitse moes 132 miljard goue mark betaal, Dit was vir oorlogskade.
Die ekonomie het agv. hierdie boete in een gestort
Hoeveel duitsers en duitse grond is verloor
10% van duitse mense is dood
13% van hul teretorie is verloor
Noem 'n paar van die gebiede wat Duitsland verloor het as gevolg van die Verdrag van Versailles.
• Elsas-Lotharingen → na Frankryk teruggegee.
• Eupen-Malmedy → aan België gegee.
• Noord-Sleeswyk → na 'n referendum aan Denemarke gegee.
• Wes-Pruise en Posen → aan Pole gegee, wat die Poolse korridor geskep
het (wat Oos-Pruise van die res van Duitsland afgesny het).
• Danzig (Gdańsk) → 'n vrye stad onder die Volkebond verklaar.
• Saar-kom → Vir 15 jaar onder die Volkebond geplaas, waarna 'n stemming
die toekoms daarvan sou bepaal.
• Alle oorsese kolonies (in Afrika, Asië en die Stille Oseaan) is gekonfiskeer
en aan Brittanje en Frankryk gegee as mandate van die Volkebond.
• Duitsland is verbied om met Oostenryk te verenig
Wat was die militêre beperkings wat op Duitsland geplaas is?
Die leër beperk tot 100 000 soldate, geen tenks, duikbote of 'n lugmag, die vloot was beperk tot slegs 6 slagskepe, Rynland is gedemilitariseer
Waarom is die Volkebond gestig?
Om toekomstige oorloë te voorkom
Waarom was duitsland by die volkebond uitgesluit
dit is as in agressor-nasie beskou
Hoekom het die VSA nie die volkebond aangesluit nie
hul senaat het die verdrag verwerp
Waarom het Duitsers die verdrag as 'n 'Diktaat' (vrede gedikteer) beskou?
Hulle is nie toegelaat om oor die bepalings daarvan te onderhandel nie
Wat was die impak van die Verdrag op Duitsland?
Nasionalistiese wrok,
verswakte die demokratiese Weimar-republiek, ekonomiese krisis/hiperinflasie
sleutel faktor in hitter se opkoms
Wat was Frankryk se perspektief op die Verdrag?
Militêre beperkings en territoriale winste, maar vrees dat Duitsland wraak sou neem
Wat was Brittanje se perspektief op die Verdrag?
Hulle wou hê dat Duitsland verswak word,
maar wou ook hê dat hulle sterk genoeg is om mee handel te dryf
Waarom was President Wilson (Van die VSA) teleurgesteld oor die Verdrag?
Sy veertien punte is meestal geïgnoreer
hulle het toe nooit die verdrag bekragtig nie
Watter faktore het gelei tot die opkoms van Adolf Hitler en die Nazi-party?
Duitsland se vernedering, ekonomiese stryd en politieke onstabiliteit
Wat was die langtermyn-effekte van die Verdrag van Versailles?
Die Verdrag het nie daarin geslaag om blywende vrede te verseker nie en het eerder die saadjies vir die Tweede Wêreldoorlog geplant, die volkebond was te swak om toekomstig konflik te voorkom, en HITTLER!!!
Waartoe het die Verdrag van Versailles gelei?
Die skepping van toestande vir die Tweede Wêreldoorlog (1939)