ONDR 12 - die toestand vd omgewing

0.0(0)
studied byStudied by 0 people
0.0(0)
full-widthCall Kai
learnLearn
examPractice Test
spaced repetitionSpaced Repetition
heart puzzleMatch
flashcardsFlashcards
GameKnowt Play
Card Sorting

1/5

flashcard set

Earn XP

Description and Tags

Maatreels om omgewingsvolhoubaarheid te verseker

Study Analytics
Name
Mastery
Learn
Test
Matching
Spaced

No study sessions yet.

6 Terms

1
New cards

Wat is die 3 belangrikste konsepte wat verband hou met die toestand van die omgewing en hul maatreels?

  1. Marktoewysings

  2. Openbare sektor betrokkenheid

  3. Beheer vd openbare sektor

2
New cards

Wat is die 4 konsepte wat verband hou met marktoewysings?

  • Markmislukkings

  • Eksternaliteite

  • Gebrek aan kennis

  • Nalatigheid

3
New cards

Watse 5 konsepte hou verband met die openbare sektor se betrokkenheid?

  • Eiendomsreg toekenning

  • Heffings vd gebruik vd omgewing

  • Omgewingsbelasting

  • Omgewingsubsidies

  • Bemarkbare permitte

4
New cards

Bespreek marktoewysings as ‘n maatreel

Markmislukking

  • Omgewing is 'n algemene hulpbron.

  • Baie dele van die omgewing is nie privaat besit nie en het die eienskappe van nie- uitsluitbaarheid.

  • Omgewingsbronne is skaars en daar is mededinging in hul gebruik.

  • Teen nulprys sal hierdie bronne oorbenut word.

Eksternaliteite

  • Koste word dikwels deur ander gedra.

  • Hoe groter hierdie eksterne koste, hoe laer sal die sosiaal-doeltreffende uitsetvlak wees. Daar is niemand wat eiendomsregte oor die omgewing afdwing nie.

Gebrek aan kennis

  • Mense veroorsaak omgewingsskade sonder om dit te besef.

  • Hierdie effekte bou oor 'n tydperk op en veroorsaak oormatige skade aan die omgewing.

Nalatigheid

  • Verbruikers en besighede is gereeld bereid om voort te gaan met verskeie skadelike praktyke.

  • Hierdie omgewingsgevolge word dikwels oorgelaat aan toekomstige geslagte.

5
New cards

Bespreek die betrokkenheid van die openbare sektor as ‘n maatreel

Toekenning van eiendomsreg

  • Dit verseker dat mense omgee vir die dinge wat aan hulle behoort.

  • bv.) Kyoto-protokol: waar ontwikkelde lande ingestem het om finansiële hulp aan ontwikkelende lande te verskaf omdat hulle minder besoedeling veroorsaak.

  • Die ontwikkelde lande betaal dus die reg om te besoedel.

Heffings vir die gebruik van die omgewing.

  • Die prys van die omgewing is een metode wat die regering gebruik om omgewingsheffings op te lê.

  • Die regering hef 'n fooi op verbruikers en produsente vir die afval (vaste, vloeibare, gas) wat hulle in die omgewing stort.

  • Die beste resultate word verkry wanneer hierdie koste eweredig is aan die afval wat hulle produseer.

Omgewingsbelasting

  • ‘n Belasting kan opgelê word op die uitset of verbruik van 'n goed, waar ook eksterne omgewings koste gegenereer word.

  • Dit is bekend as die groen belasting, (bv) bande

  • Die belastingkoers moet gelyk wees aan die marginale eksterne koste.

Omgewingsubsidies

  • Hierdie subsidies verminder aktiwiteite wat skade aan die omgewing veroorsaak. Hierdie koste word verhaal van belasting.

  • Subsidies kan wees vir die ontwikkeling van nuwe tegnologie of toerusting.

  • Moedig produksie van omgewingsvriendelike subsidies aan.

  • Moedig die herwinning van afval soos bottels of kartonne aan.

Bemarkbare permitte

  • Regerings mag dalk vir die besoedeling (eksternaliteit) vra en dit kan 'n heffing of 'n belasting hef om daarvoor te betaal.

  • ‘n Lisensie (krediete) of permit is aangebied en besighede is toegelaat om hul lisensies te verkoop aan ander besighede.

  • Lisensies of permitte of krediete verhandel in n permitmark.

6
New cards

Bespreek beheer vd openbare sektor as ‘n maatreel

• Soms moet die regering direkte beheer neem.

  • Dit vind plaas deur middel van bevel en beheer (CAC) of vrywillige ooreenkomste of onderwys.