Elektrostatika

0.0(0)
Studied by 2 people
call kaiCall Kai
Locked
learnLearn
examPractice Test
spaced repetitionSpaced Repetition
heart puzzleMatch
flashcardsFlashcards
GameKnowt Play
Card Sorting

1/3

flashcard set

Earn XP

Description and Tags

Last updated 8:51 AM on 11/14/22
Name
Mastery
Learn
Test
Matching
Spaced
Call with Kai
Chat

No analytics yet

Send a link to your students to track their progress

3 Terms

1
New cards
Coulomb se wet
die grootte van die elektrostatiese krag wat deur twee puntladings op mekaar uitgeoefen word, is direk eweredig aan die produk van die grootte van die ladings en omgekeerd eweredig aan die kwadraat van die afstand tussen hulle
2
New cards
Elektriese veld
'n gebied in die ruimte waarin 'n elektriese lading 'n krag ondervind. Die rigting v die elektriese veld by 'n punt is die rigting waarin 'n posetiewe toetslading sal beweeg indien dit by daardie punt geplaas word
3
New cards
Elektriese veldsterkte by 'n punt
die elektriese veldsterkte by 'n punt is die elektrostatiese krag ondervind per eenheid positiewe lading wat by daardie punt geplaas word. E=F/Q