1/47
Looks like no tags are added yet.
Name | Mastery | Learn | Test | Matching | Spaced |
---|
No study sessions yet.
Growwe fokusknop
Word gebruik vir growwe fokus.
Fyn fokusknop
Word gebruik vir finale fokus.
Oogstuk/Okulêr
Sinder met 2 lense.
Help vir fokus
Neusdeel
Bevat objektiewe in 'n sirkel wat hulle kan roteer.
Objektiewe
Vergroot die beeld van die voorwerp.
Daar's:
4x
10x
40x
Raamwerk
Sterk ondersteunende deel; lei na 'n U-vormige voet aan die onderkant.
Verhoog/Tafel
Plaas die mikroskoopglase hierop.
Ligbron/spieël
Verskaf lig sodat die voorwerp gesien kan word.
Diafragma en kondensor
Beheer die hoeveelheid lig wat deur die mikroskoopglasie beweeg.
Hoe om 'n mikroskoop te dra
Ondersteun die basis en hou die raamwerk van die mikroskoop vas.
Waar om 'n mikroskoop te plaas
Plaas dit op 'n stabiele, horisontale, skoon werksbank.
Hoe om 'n lens skoon te maak
Maak die lense met regte lenspapier skoon. Moenie met jou vingers aan die lense raak nie!
Hantering van glasies
Moenie gebreekte of gekraakte glasies gebruik nie en hanteer dekglasies deur slegs aan hul kante te raak.
Fokus van objektiewe
Fokus geleidelik en stadig. Wees versigtig met die objektiewe en moet hulle nie krap nie.
As jy met die mikroskoop klaar is
Laagste objektief
Tafel en glasie is skoon
Met stofjas gestoor
Wat is selle?
Kleinste funktionele dele v. Alle organismes
Basise strukturele en funktunele eenhede van alle lewe
Wat is eukariotiese selle?
Selle wat 'n ware kern bevat.
Wat is prokariotiese selle?
Selle sonder 'n ware kern.
Op wat is die prokarieotise selle geklasiefiseer
Struktuur van sel
Meestal teenwoirdigheud van n ware kern
Wie was Robert Hooke?
Robert Hooke was die eerste sitoloog wat selle onder sy mikroskoop kon identifiseer in 1665.
Hoekom het Robert die wooed “selle “ gekies
Toe hy na kurk gekyk het het dit gelyk soos tronk selle gelyk
Wat is 'n selmembraan?
Die dun lagie wat die selinhoud omsluit en die sel van die omgewing skei, en beheer watter stowwe in en uit die sel beweeg.
Wat betrekking selektief deurlatend
Om te beheer watter stowwe in en uit kan gaan
Wat is sitoplasma?
Die lewende dele van die sel binne-in die selmembraan, maar die kern uitgesluit. Dit bestaan uit die sitosol en die sel se organelle.
Uit wat bestaan sitoplasma
Sitosool en al die sel se Organelle uitgesluit die kern
Hoe lyk sitoplasma
Waterige jelly-agtige medium van 70% water(kleurloos)
Wat is sitosool
Mengsel van verskillende stowwe opgelos in water
Wat is die funksie van die kern?
Dit beheer alle prosesse en chemiese reaksies wat in die sel plaasvind en bevat die genetiese materiaal (DNS).
Uit wat bestaan die kern
Kern membraan,het porieë waardeur stowwe kan beweeg
Nukluolus,
DNS, bevat inligting in verband met oorerflike eienskappe
Wat is verskille in DNS
Variasie, kan lei totander spesi, albino oorerflike siektes(sekelsel anemie)
Wat is n organel
Gespesialiseerde struktuur wat n spies. Funksie vir die sel verrig
Wat is mitochondria?
Organelle wat voedselmolekules gebruik om energie vry te stel tydens respirasie.
Daar sal meer mitokondria in n aktiewe sel wees
Verduidelik reperasies in die mitokondria
Molekules voedsel en water. Kombineer om egie vry te stel wat die sel kan gebruik
Wat is news produkte van resperasie
CO² en H²O
Wat is vakuole?
Organelle wat water met ander molekules in oplossing bevat; die grootte en aantal varieer afhangende van die tipe sel en funksie.
Wat is die belangrikste verskil tussen plant- en dierselle?
Plantselle het 'n selwand aan die buitekant van die selmembraan vir ondersteuning en stabiliteit, terwyl dierselle dit nie het nie.
Daar is chloroplaste
Die vacuool is groter
Uit wat is chloroplaste gemaak
Verskeie verbindings soos sellulose , dit nou die plant stewig en laat dit toe om hoog te groei
Wat is chloroplaste?
Groen organelle in plantselle wat fotosinteer deur sonligenergie te gebruik.
Dit bevat chlorofil wat skakel stralings energie na chemiese energie
Wat is selsap en sy funksie?
Vloeistof in die vakuool wat die plant ondersteun deur teen die selwand te druk, wat die selle stewig en turgied maak
Wat is vakuole
Wakiwala is gewoonlik redelik groot en kan tot 90% van 'n plant sal se ruimte beslaan jy wil is druk hulle teen die salwing en maak die selle stewig en turgiet
Hoe kan mens sien wanneer 'n plant se vakuole gevul is
Wanneer die vakuole vol is raak die plant se stingels en blare regop en 'n stewige gebou maar as die blare en stingels slaapping dan het die vakuole waarskynlik baie water verloor
Wat is mikroskope?
Instrumente wat gebruik word om na voorwerpe te kyk wat te klein is om met die blote oog waar te neem.
Wat moet n beeld wees as jy na dit deur die mikroskoop kyk
Goed belig
In kontras
Gefokus
Onder 0.5mm wees
Wat is 'n monster?
’n Klein deeltjie of snit van ‘n organisme wat ons wil ondersoek en wat op ‘n voorwerpglasie geplaas word.
Wat is 'n nat preparaat?
Om lewende organismes waar te neem en word spesifiek vir akwatiese monsters gebruik.
Waarvoor is droë preparate goed
Hare, vere, stuifmeel, stof
Wat is 'n smeer?
Oor die voorwerpglasie te smeer en dit dan droog te laat word voor daarna gekyk word.
Wat is 'n kleurstof?
Word by nat of droë preparate gevoeg deur druppels gekleurde chemikalieë op die monsters te drup om die kleurkontras op die skyfie te verbeter.