Elektrochemiese reaksies

5.0(1)
studied byStudied by 12 people
learnLearn
examPractice Test
spaced repetitionSpaced Repetition
heart puzzleMatch
flashcardsFlashcards
Card Sorting

1/22

encourage image

There's no tags or description

Looks like no tags are added yet.

Study Analytics
Name
Mastery
Learn
Test
Matching
Spaced

No study sessions yet.

23 Terms

1
New cards

Galvaniese sel

‘n sel waarin chemiese energie omgeskakel word na elektriese energie

2
New cards

Oksidasie in terme van elektron oordrag

‘n verlies aan elektrone

3
New cards

reduksie in terme van elektron oordrag

‘n wins aan elektrone

4
New cards

Oksidasie in terme van oksidasiegetalle

toename in oksidasiegetal

5
New cards

reduksie in terme van oksidasiegetalle

afname in oksidasiegetal

6
New cards

Oksideermiddel

‘n stof wat gereduseer word /elektrone opneem

7
New cards

reduseermiddel

‘n stof wat geoksideer word/elektrone verloor

8
New cards

Anode

elektrode waar oksidasie plaasvind

9
New cards

katode

elektrode waar reduksie plaasvind

10
New cards

Elektroliet

‘n stof waarvan die oplossing in water ione bevat of ‘n stof wat in water oplos om ‘n oplossing te vorm wat elektrisiteit gelei.

11
New cards

Elektrolitiese sel

‘n sel waarin elektriese energie omgeskakel word na chemiese energie

12
New cards

Elektrolise

Die chemiese proses waarin elektriese energie omgeskakel word na chemiese energie

13
New cards

Redoksreaksie

‘n reaksie waarin elektronoordrag plaasvind

14
New cards

Soutbrug

Die verbinding tussen twee halfselle wat elektriese neutraliteit in die sel verseker. of ‘n komponent wat in ‘n galvaniese sel gebruik word om die stroombaan te voltooi

15
New cards

Elektrodes

‘n Elektriese geleier wat in ‘n galvaniese sel gebruik word om kontak te maak, met die nie-metaal gedeelte van die stroombaan d.i. die elektroliet

16
New cards

Selnotasie

‘n Kort manier om ‘n galvaniese sel voort te stel

17
New cards

Algehele selreaksie

Die reaksie wat verkry word deur twee halfreaksies te kombineer

18
New cards

Positiewe waarde vir standaard emk

Die reaksie is spontaan onder standaard toestande

19
New cards

Standaardtoestande vir ‘n galvaniese sel

Temperatuur: 25*C/298K

Konsentrasie: 1 mol.dm-3

Druk(slegs gasse): 101.3kPa/1atm

20
New cards

Standaard waterelektrode

Die verwysingselektrode gebruik om die tabel van standaardreduksie-potensiale saam te stel. Die waterstofhalfsel het ‘n toegekende standaard-reduksiepotensiaal van 0V.

21
New cards

Elektroplatering

Die bedekking van ‘n voorwerp met ‘n metaal deur dit die katode in ‘n elektrolitiese sel te maak

22
New cards

Bauxiet

Die erts waaruit aluminium ontgin word

23
New cards

Krioliet

‘n Aluminiumverbinding waarin aluminiumoksied opgelos word om die koste van de ontginning van aluminium te vertraag. Krioliet het ‘n laer smeltpunt as aluminiumoksied en dus kan die proses by ‘n ;aer temperatuur uitgevoer word