Send a link to your students to track their progress
6 Terms
1
New cards
die arbeid verrig op ‘n voorwerp deur ‘n konstante krag
waar die grootte van die krag, die grootte van die verplasing en die hoek tussen die krag en die verplasing is
2
New cards
arbeid-energiestelling
die totale/netto arbeid verrig op ‘n voorwerp is gelyk aan die verandering in kinetiese energie van die voorwerp OF die arbeid verrig op die voorwerp deur ‘n resulterende/netto krag is gelyk aan die verandering in kinetiese energie van die voorwerp
3
New cards
konserwatiewe krag
‘n krag waarvoor die arbeid verrig om ‘n voorwerp tussen 2 punte te beweeg, onafhanklik is van die roete wat gevolg word. vb, gravitasiekrag
4
New cards
nie-konserwatiewe krag
‘n krag waarvoor die arbeid verrig om ‘n voorwerp tussen 2 punte te beweeg, afhanklik is van die roete wat gevolg word
5
New cards
beginsel van behoud van meganiese energie
die totale meganiese energie in ‘n geslote sisteem bly konstant
6
New cards
drywing
die tempo waarteen arbeid verrig of energie verbruik word