Lang blonde hare en fyn neus. Mooi lippe en blou oë wat so mooi kan flirt en terg
Gee beskrywing van Nicole
4
New cards
Donkerkop, ongeskeer en strak gesig
Gee beskrywing van Eckardt
5
New cards
Alleen in 'n groot huis in Sandhurst. Sy is alleen saam met die huishulpe en televisie. Sy gaan soms na sakevergaderings saam met haar man
Gee beskrywing van Rina
6
New cards
Johannesburg
Waar woon Nicole?
7
New cards
Drakensberg
Waar woon Greg?
8
New cards
Eckardt
Wie maak Greg elke oggend wakker?
9
New cards
Hy draf elke oggend en maak dan vir Greg wakker
Wat doen Eckardt elke oggend?
10
New cards
Wat gebeur in Jeffreybaai en Greg dink Nicole is 'n bedrieër
Hoekom hou Greg nie daarvan dat Nicole oor Eckardt praat nie?
11
New cards
langafstand verhouding
Watter tipe verhouding is Greg en Nicole?
12
New cards
Polyfilla vul die kraak van die muur en ”selfde” vul die stilte
Hoe is selfde soos polyfilla?
13
New cards
Hy verslaap en hy is laat
Hoekom het Greg die telefoonoproep gesluit?
14
New cards
Onbekende geluid maak hom wakker
Wat maak Eckardt in die nag wakker
15
New cards
Swart broeke, baadjies, wit hemde, geel dasse, die skoolwapen meet die fakkel op die baadjies, bo die wapen is die skool se naam: Lawson Kollege en onder die wapen die skool se leuse: Lux hominum vita
Wat is die skooldrag?
16
New cards
Eckardt is elf jaar oud
Hoe oud was Eckardt toe sy pa probeer selfmoord pleeg het?
17
New cards
Eckardt se pa was in die studeerkamer
Waar was Eckardt se pa gedurende daardie nag?
18
New cards
Pa het 'n 9 mm-pistool vasgehou
Wat het pa vashou?
19
New cards
Die eggo is wat Eckardt weer en weer hoor. Dit is die slegte ding wat met hom gebeur het en hy kan dit nie vergeet nie
Wat is die rol van die eggo?
20
New cards
Dit is waar hy kap en probeer om die rede te vind hoekom sy pa wou selfmoord pleeg en hy is ‘n hacker
Wat is Eckardt se onderwereld?
21
New cards
Dit is ‘n donker emosionele toestand/bui en wou selfmoord pleeg
Wat is Eckardt se pa se onderwereld?
22
New cards
Ekk-0
Wat is Eckardt se hacker naam?
23
New cards
Dit is omdat die pa gehuil het omdat sy seun hom van selfmoord gered het
Wat is die verduideliking van die pa se nat huilende gesig
24
New cards
Eckardt sal gaan slaap en nie vir ma vertel van wat gebeur het nie. Pa was Eckardt se gesagsfiguur
Wat is die geheim tussen pa en seun?
25
New cards
Lawson Kollege
Wat is die naam van die skool?
26
New cards
Die prestige skool is vir die super-rykes
Watter tipe skool is dit?
27
New cards
Thomas Lawson
Wie het die skool gestig?
28
New cards
Alec Pienaar
Wie is die skoolhoof?
29
New cards
Thomas Jean
Wie is die Thomas Lawson se kleinseun?
30
New cards
Kwanele Twala
Wie is die onderhoofseun?
31
New cards
Pete Andersen
Wie is die adjunkhoof?
32
New cards
Greg ontmoet Eckardt by die koshuis voor skool begin.
Wanneer het Greg vir Eckardt ontmoet?
33
New cards
Greg
Wie is die hoofsuen?
34
New cards
Nee, hy was in beheer om die graad agt wakker te maak en hy het nie en hy het bedoel om 'n VRL-vergadering te reël en Kwanele Twala het dit gereël omdat Greg nie