Afrikaans Taal Toets - Kwartaal 1

0.0(0)
studied byStudied by 0 people
learnLearn
examPractice Test
spaced repetitionSpaced Repetition
heart puzzleMatch
flashcardsFlashcards
Card Sorting

1/108

flashcard set

Earn XP

Description and Tags

20 Feb 2025

Study Analytics
Name
Mastery
Learn
Test
Matching
Spaced

No study sessions yet.

109 Terms

1
New cards

Wat is die 3 tydsvorme?

  • verlede tyd

  • teenwoordige tyd

  • toekomstige tyd

2
New cards

Sit hierdie sin van die teenwordige tyd in the verlede en dan toekominde tyd:

Hy eet sy kos

Verlede - Hy HET sy kos geëet

Toekomende - Hy SAL sy kos eet

3
New cards

Sit hierdie sin van die teenwordige tyd in the verlede en dan toekominde tyd:

Ek wil jou help

Verlede - Ek WOU jou help

Toekomende - Ek SAL jou WIL help

4
New cards

Sit hierdie sin van die teenwordige tyd in the verlede en dan toekominde tyd:

Ek moet jou help

Verlede - Ek MOES jou help

Toekomende - Ek SAL jou MOET help

5
New cards

Wat is ‘n SINONIEM

Woorde wat min of meer die SELFDE betekenis het

6
New cards

Gee ‘n SINONIEM vir die volgende word:

BANG

BEVREES of

BENOUD

7
New cards

Gee ‘n SINONIEM vir die volgende word:

VUIL

MORSIG of

SMERIG

8
New cards

Gee ‘n SINONIEM vir die volgende word:

ONGELUKKIG

TREURIG of

HARTSEER

9
New cards

Gee ‘n SINONIEM vir die volgende word:

VINNIG

GOU of

BLITSIG

10
New cards

Gee ‘n SINONIEM vir die volgende word:

VET

LOMP of

OORGEWIG

11
New cards

Gee ‘n SINONIEM vir die volgende word:

PA

VADER

12
New cards

Gee ‘n SINONIEM vir die volgende word:

HOFLIK

BELEEF

13
New cards

Gee ‘n SINONIEM vir die volgende word:

VERNIET

GRATIS

14
New cards

Gee ‘n SINONIEM vir die volgende word:

RYK

WELGESTELD

15
New cards

Gee ‘n SINONIEM vir die volgende word:

GELUKKIG

VROLIK

16
New cards

Gee ‘n SINONIEM vir die volgende word:

PRAAT

GESELS

17
New cards

Gee ‘n SINONIEM vir die volgende word:

HUIL

WEEN

18
New cards

Gee ‘n SINONIEM vir die volgende word:

DOM

ONNOSEL

19
New cards

Gee ‘n SINONIEM vir die volgende word:

HABITAT

WOONPLEK

20
New cards

Wat is ‘n ANTONIEM?

Woorde wat die TEENOORGESTELDE betekenis het

21
New cards

Gee ‘n ANTONIEM vir die volgende word:

MODERN

OUTYDS

22
New cards

Gee ‘n ANTONIEM vir die volgende word:

PRAAT

STILBLY

23
New cards

Gee ‘n ANTONIEM vir die volgende word:

DIKWELS

SELDE

24
New cards

Gee ‘n ANTONIEM vir die volgende word:

SWAK

STERK

25
New cards

Gee ‘n ANTONIEM vir die volgende word:

LIEFDE

HAAT

26
New cards

Gee ‘n ANTONIEM vir die volgende word:

SKAARS

VOLOP

27
New cards

Gee ‘n ANTONIEM vir die volgende word:

MOEILIK

MAKLIK

28
New cards

Gee ‘n ANTONIEM vir die volgende word:

WEN

VERLOOR

29
New cards

Gee ‘n ANTONIEM vir die volgende word:

VINNIG

STADIG

30
New cards

Gee ‘n ANTONIEM vir die volgende word:

MOOI

LELIK

31
New cards

Gee ‘n ANTONIEM vir die volgende word:

BELEEF

ONBESKOF

32
New cards

Gee ‘n ANTONIEM vir die volgende word:

VROEG

LAAT

33
New cards

Gee ‘n ANTONIEM vir die volgende word:

HELD

LAFAARD

34
New cards

Gee ‘n ANTONIEM vir die volgende word:

ERKEN

ONTKEN

35
New cards

Gee ‘n ANTONIEM vir die volgende word:

JONK

OUD

36
New cards

‘n Enkelvoudige sin bestaan uit 3 dele:

  • onderwerp

  • gesegde

  • voorwerp

37
New cards

Wat se die ONDERWERP vir ons in ‘n sin?

Die WIE of WAT iets doen

(dit is gewoonlik ‘n selfstandige naamwoord)

Die meisie

38
New cards

Wat se die GESEGDE vir ons in ‘n sin?

Wat GEDOEN word of wat GEBEUR

(dit is ‘n werkword)

eet

39
New cards

Wat se die VOORWERP vir ons in ‘n sin?

Dit IETS

(dit is gewoonlik ‘n naamwoord)

sjokaladekoek

40
New cards

Wat is ‘n SELFSTANDIGE NAAMWOORD? (s.nw)

Die name van plekke, diere, dinge en mense

bv. tafel / hond / mens

41
New cards

Daar is 3 SOORTE naamwoorde.
Se wat elkeen van hulle is:

SOORTNAME:

name van dinge en diere

(voël / stoel)

42
New cards

Daar is 3 SOORTE naamwoorde.
Se wat elkeen van hulle is:

EIENAME:

name van ‘n spesifieke persoon, plek of dier

(Logan / Suid-Afrika)

Hy kry ALTYD ‘n hoofletter

43
New cards

Daar is 3 SOORTE naamwoorde.
Se wat elkeen van hulle is:

ABSTRAKTE:

dinge wat jy nie aan kan raak nie - soos gevoelens

(hartseer / kwaad)

44
New cards

Wat is die VERSAMELname vir:

‘n groep BEESTE

trop

45
New cards

Wat is die VERSAMELname vir:

‘n groep VOELS

swerm

46
New cards

Wat is die VERSAMELname vir:

‘n groep PERELS

string

47
New cards

Wat is die MEERVOUD vir:

oog

48
New cards

Wat is die MEERVOUD vir:

weg

weë

49
New cards

Wat is die VERKLEINING van:

nes

nessie

50
New cards

Wat is die VERKLEINING van:

brief

briefie

51
New cards

Wat is die teenoorgestelde GESLAG van:

bul

koei

52
New cards

Wat is die teenoorgestelde GESLAG van:

man

vrou

53
New cards

Wat is die teenoorgestelde GESLAG van:

neef

niggie

54
New cards

Wat is die teenoorgestelde GESLAG van:

oom

tannie

55
New cards

Wat is die teenoorgestelde GESLAG van:

hings (perd)

merrie

56
New cards

Wat is die teenoorgestelde GESLAG van:

haan

hen

57
New cards

Wat is die teenoorgestelde GESLAG van:

koning

koningin

58
New cards

Wat is die teenoorgestelde GESLAG van:

kêrel

nooi

59
New cards

Wat is die MAATNAME van:

glas

water

60
New cards

Wat is die MAATNAME van:

koppie

koffee

61
New cards

Wat is ‘n ander word vir ‘n BYVOEGLIKE NAAMWORD?

Adjektiewe

62
New cards

Wat doen ‘n byvoeglike naamword?

BESKRYF die selfstandige naamword.

63
New cards

Identifiseer by byvoeglike naamword:

Die meisie is skaam

skaam

64
New cards

Identifiseer by byvoeglike naamword:

Dit was ‘n warm dag

warm

65
New cards

Voltooi die trappe van vergelyking:

Mooi - _________ - __________

mooier - mooiste

66
New cards

Voltooi die trappe van vergelyking:

braaf - _________ - __________

brawer - braafste

67
New cards

Voltooi die trappe van vergelyking:

dun - _________ - __________

dunner -dunste

68
New cards

Voltooi die trappe van vergelyking:

hoog- _________ - __________

hoër - hoogste

69
New cards

Voltooi die trappe van vergelyking:

Trots - _________ - __________

trotser - trotsste

70
New cards

Voltooi die trappe van vergelyking:

Goed - _________ - __________

beter - beste

71
New cards

Voltooi die trappe van vergelyking:

min - _________ - __________

minder - minste

72
New cards

Voltooi die trappe van vergelyking:

tevrede - _________ - __________

meer tevrede - mees tevrede

73
New cards

Voltooi die trappe van vergelyking:

gegoede - _________ - __________

meer gegoede - mees gegoede

74
New cards

Gee die intensiewe vorm van:

flou

stokflou

75
New cards

Gee die intensiewe vorm van:

jonk

bloedjonk

76
New cards

Gee die intensiewe vorm van:

rooi

bloedrooi

77
New cards

Gee die intensiewe vorm van:

maer

brandmaer

78
New cards

Gee die intensiewe vorm van:

vet

spekvet

79
New cards

Gee die intensiewe vorm van:

gek

stapelgek

80
New cards

Gee die intensiewe vorm van:

koud

yskoud

81
New cards

Gee die intensiewe vorm van:

helder

kristalhelder

82
New cards

Gee die intensiewe vorm van:

dik

knuppeldik

83
New cards

Gee die intensiewe vorm van:

kwaad

smoorkwaad

84
New cards

Gee die intensiewe vorm van:

nat

papnat

85
New cards

Gee die intensiewe vorm van:

krom

hoepelkrom

86
New cards

Gee die intensiewe vorm van:

fris

perdfris

87
New cards

Gee die intensiewe vorm van:

oud

stokoud

88
New cards

Gee die intensiewe vorm van:

arm

brandarm

89
New cards

Gee die intensiewe vorm van:

tevrede

doodtevrede

90
New cards

Gee die intensiewe vorm van:

droog

kurkdroog

91
New cards

Gee die intensiewe vorm van:

wyd

wawyd

92
New cards

Gee die intensiewe vorm van:

fyn

haarfyn

93
New cards

Gee die intensiewe vorm van:

klein

piepklein

94
New cards

Gee die intensiewe vorm van:

lelik

skreeulelik

95
New cards

Gee die intensiewe vorm van:

orent

penorent

96
New cards

Gee die intensiewe vorm van:

wit

spierwit

97
New cards

Gee die intensiewe vorm van:

mak

hondmak

98
New cards

Bywoorde vertel ons ons 3 dinge?

HOE

WAAR

WANEER

99
New cards

Voorbeeld van ‘n bywoord van WYSE

HOE word iets gedoen

vinnig

stadig

vrolik

hard

100
New cards

Maak ‘n sin met ‘n bywoord van WYSE

Hy hardloop VINNIG om die baan

Sy eet STADIG aan haar kos