1/4
Looks like no tags are added yet.
Name | Mastery | Learn | Test | Matching | Spaced | Call with Kai | Chat |
|---|
No analytics yet
Send a link to your students to track their progress
Ingestie
Voedsel word ingeneem en gaan die spysverteringskanaal binne.
Vertering
Soliede, onoplosbare voedsel word deur fisiese en chemiese prosesse na eenvoudiger, oplosbare stowwe verander.
Absorpsie
Die eindprodukte van vertering word in die bloedstroom opgeneem.
Assimilasie
Die selle neem die voedingstowwe uit die bloed op en gebruik dit om nuwe selstrukture en verbindings op te bou.
Egestie
Die proses waartydens daar van onverteerde reste in die vorm van feses, ontslae geraak word.