1/11
Looks like no tags are added yet.
Name | Mastery | Learn | Test | Matching | Spaced | Call with Kai | Chat |
|---|
No analytics yet
Send a link to your students to track their progress
Hoe het Greg uitgevind dat daar 'n verband tussen Rian Trollip en sy pa was?Hy kom af n foto van hulle op die koerante
Wat her gebeur in die foto met Chris Owen in Rian trollip
Hulle was betrokke by n gemeenskapsproejek om kliniek dienste om behoftige mense lewer.
Wat was Rian Trollip se lot?
Sy vrou het hom gedagvaar vir egskeiding. Hy het homself met n opgesnyned kombers gehang.
Waar het Greg Mev. Trollip se selfoonnommer gevind.
N Berig van fondsinsameling vir borskanker.
Hoekom sit Mev Trollip die lyn onmiddelike neer
Greg vra oor Project Nursery Rhyme, sy blok hom.
Watter onverwagte ding het Dirk Schutte by Greg gevra by die Workout Café?Hy vra vir verskooning after sy het met sy vrou gepraat.
Hoekom werk Dirk Schutte nie meer vir die polise nie?
Hy is weens te veel spanning medies ongeskik verklaar
Beskry die man wat Greg se woonstel dophou
n oue met n motorfiets en hy dra n leerbaadjie en levis T-hemp en jeans.
Hoekom het Greg terug na Johannesburg gevlieg?
Dis Paasnaweek.
Waar het hy die motorfietsryers vir die tweede keer sien?
In die parkeerterrein van die Workout Cafe.
Beskryf Chris Owen se voorkoms.
Hy dra n oorpak wat sakkerig om hom hang, sy pas se rug is geboe, hare is gryser, vel vaal en hy het n kniee beseering.
Beskryf Chris Owen se Sel
Klein sel, een venstertjie, geen privatheid, reuk van lywe, mense wat skreeu