1/16
Looks like no tags are added yet.
Name | Mastery | Learn | Test | Matching | Spaced | Call with Kai | Chat |
|---|
No analytics yet
Send a link to your students to track their progress
Daarom, mense moet dit gebruik.
Daarom moet mense dit gebruik. (Group 2 words swap subject and verb)
As jy nie dit kan gebruik nie…
As jy dit nie kan gebruik nie… (Object pronouns sit before first nie)
…indien ons nie dadelik iets doen nie om die omgewing te sorg…
…indien ons nie dadelik iets doen om vir die omgewing te sorg nie. (Second nie closes main clause or goes to the end)
Die man wie daar loop, is my onderwyser.
Die man wat daar loop, is my onderwyser. (Use wat for people and things, wie only after preposition)
Het het in die teater kan sing.
Hy kon in die teater sing. (Change modal verb to past form or use het with double infinitive)
…het hom gelaat om doodsbang te voel.
…het hom doodsbang laat voel. (Laat takes direct infinitive without om… te)
Daar deurbring baie mense soveel tyd op hul fone.
Daar bring baie mense soveel tyd op hul fone deur. (Separable verb prefix moves to end of clause)
Dit sal nodig word.
Dit sal nodig wees. (Nodig pairs with wees, benodig pairs with word)
Ek hou van om te swem.
Ek hou daarvan om te swem. (Use hou van + noun, hou daarvan om + action)
Ons moet om die omgewing sorg en nie bang oor KI wees nie.
Ons moet vir die omgewing sorg en nie bang vir KI wees nie. (Targeted emotions and care take vir)
Die boek is op die tafel en die kar is in die garage.
Die boek lê op die tafel en die kar staan in die garage. (Use staan for upright/cars, lê for flat, sit for inside)
Kunsmatige intelligensie is bekend vir hoë akkuraatheid.
Kunsmatige intelligensie staan bekend vir hoë akkuraatheid. (Known for = staan bekend vir)
Dokters werk by hospitale.
Dokters werk in hospitale. (Use in for general/plural indoor spaces, by with die for specific locations)
'n Waardevol les en 'n enorm hoeveelheid werkers.
'n Waardevolle les en 'n enorme hoeveelheid werkers. (Attributive multi-syllable adjectives take -e)
Tegnologie werk met groot akkuraatheid en van groot gehalte.
Tegnologie werk met hoë akkuraatheid en van hoë gehalte. (Abstract qualities use hoë/lae, never groot)
Mense voel dikwels angstig of eensaamheid.
Mense voel dikwels angstig of eensaam. (Maintain matching grammatical forms in lists)
Ek weet die dokter, maar ek ken nie wat hy sê nie.
Ek ken die dokter, maar ek weet nie wat hy sê nie. (Use ken for familiarity, weet for facts)