1/14
Looks like no tags are added yet.
Name | Mastery | Learn | Test | Matching | Spaced | Call with Kai | Chat |
|---|
No analytics yet
Send a link to your students to track their progress
neutralisasie
n Chemiese reaksie waar n sout en n baisis gereageer het sodat nie een van die twee in oormaat is nie
hidroliese van sout
n reaksie van ioon ( van n sout ) met water
titratie
is die volumetriese tegniek wat gebruik word om die onbekende konsentrasie van die suur of basis eksperimenteel te bepaal
indicators
n indikator is n swak suur in eewig met sy gekonjugeerde basis waarvan die kleur verander as dit by n suur of basis gevoeg word
ph skaal
die maatstaf van die hidroniumkonsentrasie [H3O+] in water by 25C
ioonproduk van water
Kw=[H3O+][OH-]=1x10^{-14} by 25C
elektroliet
n middel wat elektrisiteit kan gelei wees die teenwoordigheid van vry (mobiele) ione wanneer dit gesmelte of in oplosing opgels word
n gekonjugeerde suur-basispaar
n paar stowwe wat verskil deur die verlies of wins van een proton (H+)
gekonnjugeerde suur
wanneer n basis n proton (H+) ontvang word n gekonjugeerde suur gevorm. Die basis en die gekonjugeerde suur word n gekonjugeerde suur-basis paar genoem
n gekonjugeerde basis
wanneer n suursum proton (H+) skenk word n gekonjugeerde basis gevorm. Die suur en die gekonjugeerde basis word n gekonjugeerde suur-basis paar genoem
n suur-basisreaksie
behels die oordrag van proton vanaf n suur na n basis en word n protolitiese reaksie genoem