1/108
Looks like no tags are added yet.
Name | Mastery | Learn | Test | Matching | Spaced |
---|
No study sessions yet.
In die middel van Suid-Afrika is die hoë __________.
Plato
‘n Groot deel van die Vrysaat en Gauteng is op die ________
Hoëveldplato
Die ______________ berge, vorm die PLATORAND
uKhahlamba - Drakensberge
Die ________is ‘n steil, bergagtige helling wat die laer en hoër gebiede van mekaar skei
Platorand
Suid-Afrika se __________ is hoofsaaklik die provinsies van Kwa-Zulu Natal, Wes & Oos Kaap
Kusvlaktes
‘n Inham of duik in die kuslyn word ‘n _________ genoem
BAAI
‘n Stuk hoë lank wat in die see inloop (die teenoorgestelde van ‘n baai), is ‘n ___________
KAAP
‘n Groep of keeting van berge is ‘n ________
BERGREEKS
‘n Hoë gebried wat nie so groot soos ‘n berg is nie, is ‘n ________
HEUWEL
Die lae gebied tussen huewels en berge word __________ genoem
VALLEI
Fisiese kenmerke word baie keer genoem om hulle te beskryf.
‘n Rivier wat dikwels droog is kan dalk _________ genoem word
Sandrivier
Wat is die rots in die uKhahlamba-Drakengsberge wat 'n baie skerp punt het?
Duiwelstand
Wat is die wereldwyd bekende berg in Kaapstad wat plat is en some bedek die wolke dit met ‘n wolkombers?
Tafelberg
Wat beteken uKhahlamba in Zoeloe?
Versperring van Spiese.
Die vroee Nederlandse reisgers het die berge Drakensberge genoem vir :_______
Berge van Drake
Waar is “Die Hole in the Wall” ?
Oos-Kaapse kus
Die Zhosa mense noem die plek izi Khaleni, wat wat beteken?
plek van donder
Hoe het “die hole in the wall” gevorm?
oor duisende jare wat die branders teen die krans gebreek het
‘n Rivier begin by sy _________ en eindig by sy ___________
Oorsprong
Mond
Water / Riviere vloei altyd AFTRAAND vanaf ______ na _____ plekke toe
Hoër
Laer
A) Die ___________ van die rivier is in die berge
OORSPRONG
B) ‘n ___________ is ‘n klein riviertjie
STROOM / SPRUIT
C) Hier vloei die rivier oor ‘n _________
WATERVAL
D) Die is ‘n _____________ van die groter rivier wat daarin vloei
SYTAK
E) Die spruite en riviere vloei teen _________ tussen die heuwels
VALLEIE
F) Die river veloe oor die plat _________ vooordat dit by die see kom
KUSVLAKTE
G) Hierdie plek is waar die rivier in die see vloei, is die rivier se_______
MOND
H) Hierdie inham in die kuslyn word ‘n _______ genoem
BAAI
I) Al hierdie riverie is in dieselfde __________ gebied
OPVANG
J) Al die riviere in die prent vorm een __________
RIVERSTELSEL
Is die makliker om ‘n nedersetting teen ‘n steil helling te bou OF op gelyke grond?
Gelyke grond
Wat sluit in “menselike aktiwiteite” als in?
Werk
Skool gaan
Visvang
Kinders kyk
Noem menselike aktiwiteite wat ons by ‘n rivier kan doen?
Visvang
Klerewas
Noem menselike aktiwiteite wat ons by ‘n strand kan doen?
Ontspan op die strand
Branderplank ry
Noem menselike aktiwiteite wat ons by ‘n berge kan doen?
Staproetes
Rotsklim
Noem menselike aktiwiteite wat ons by ‘n oop grond kan doen?
Gewasse kweek of
Diere aanhou/boer
Definisie van KOMPAS
‘n instrument wat gebruik word om rigting aan te wys
Definisie van EWENAAR
‘n denkbeeldige lyn wat die aarde in noord en suid verdeel
In watse rigting wys ‘n kompas se naald altyd?
Noord
Wat is die rooi lyn se naam?
Ewenaar
Wat is die gedeelte BO die rooi lyn?
Die Noordelike halfrond
Wat is die gedeelte ONDER die rooi lyn?
Die Suidelike halfrond
Wat is die punt BO op die aardbol?
Die Noordpool
Wat is die punt ONDER op die aardbol?
Die Suidpool
Wat is die 4 hoof punte op ‘n kompas
Noord
Suid
Oos en
Wes
Wat is die 4 punte TUSSEN en hoofrigtings op ‘n kompas?
Noordwes
Noordoos
Suidwes en
Suidoos
Wat is ‘n VASTELAND?
‘n groot landmassa op aarde
Noem die 7 vastelande?
Noord-Amerika
Suid-Amerika
Afrika
Europa
Asië
Australasië
Antarktika
Watse vasteland is No1?
Noord-Amerika
Watse vasteland is No2?
Europa
Watse vasteland is No3?
Asië
Watse vasteland is No4?
Suid-Amerika
Watse vasteland is No5?
Afrika
Watse vasteland is No6?
Antarktika
Watse vasteland is No7?
Australasië
Watse oseaan is A?
Stille Oseaan
Watse oseaan is B?
Atlantiese Oseaan
Watse oseaan is C?
Indiese Oseaan
Watse oseaan le tussen Amerika en Afrika
Atlantise Oseaan
Die Atlantise Oseaan is aan watse kant van Afrika?
Die Wes
Watse oseaan le tussen Afrika en India
Die Indiese Oseaan
Die Indiese Oseaan is aan watse kant van Afrika?
Die Oos (en Suid)
Watse see is noord van Afrika? (1 - tussen Afrika en Europa)?
Middellandse See
Watse see is noordoos van Afrika? (2 - tussen Afrika en Asië)?
Rooisee
Wat is ‘n GRENS
‘n lyn wat twee lande verdeel
Wat is ‘n HOOFSTAD
die belangrikste stad in ‘n land
Wat is die grootste vasteland?
Asië
Hoeveelste grootste vasteland is Afrika?
2de
Hoeveel lande is daar op die vasteland van Afrika?
54
Watse land is Suid-Afrika se bure met wie ons grense deel? (6)
Botswana
Leshoto
Mosambiek
Namibië
Swaziland en
Zimbabwe
Wat is ‘n eiland en gee ‘n voorbeeld van een wat deel is van Afrika?
Land wat heeltemal omring is deur water
bv Madagascar
‘n Eiland kan ook deel wees van ‘n ander land.
bv.
Zanzibar wat deel is van Tanzanië
Wat is Suid-Afrika se hoofstede?
Pretoria en
Kaapstad
Wat is die grootste stad in Suid-Afrika?
Johannesburg
Watse buurland is no1?
Namibië
Wat is die hoofstad van elkeen van ons buurlande:
Namibië
Windhoek
Watse buurland is no2?
Botswana
Wat is die hoofstad van elkeen van ons buurlande:
Botswana
Gaborone
Watse buurland is no3?
Zimbabwe
Wat is die hoofstad van elkeen van ons buurlande:
Zimbabwe
Harare
Watse buurland is no4?
Mosambiek
Wat is die hoofstad van elkeen van ons buurlande:
Mosambiek
Maputo
Watse buurland is no5?
Swaziland
Wat is die hoofstad van elkeen van ons buurlande:
Swaziland
Mbabane
Watse buurland is no6?
Lesotho
Wat is die hoofstad van elkeen van ons buurlande:
Lesotho
Maseru
Watse vorm is die Aarde?
‘n Sfeer
Watse rigting in no1?
Noord
Watse rigting in no2?
Oos
Watse rigting in no3?
Suid
Watse rigting in no4?
Wes
Watse rigting in A?
Noordoos
Watse rigting in B?
Suidoos
Watse rigting in C?
Suidwes
Watse rigting in D?
Noordwes
Wat is ‘n POLITIEKE KAART?
‘n kaart wat plekke wys wat MENSE GEMAAK HET, soos lande en stede
Wat is ‘n FISIESE KAART?
‘n kaart wat die NATUURLIKE KENMERKE van ‘n gebied wys, soos berge en riviere
Wat is NATUURLIKE KENMERKE?
bakens in die natuur, soos berge en riviere
Wat is ‘n KUSLYN?
waar die land en see bymekaar kom
Wat is SEEVLAK?
die halfpadmerk tussen hoogwater en laagwater langs ‘n kuslyn