DW 1 -4

0.0(0)
Studied by 0 people
call kaiCall Kai
Locked
learnLearn
examPractice Test
spaced repetitionSpaced Repetition
heart puzzleMatch
flashcardsFlashcards
GameKnowt Play
Card Sorting

1/21

encourage image

There's no tags or description

Looks like no tags are added yet.

Last updated 8:16 PM on 7/16/26
Name
Mastery
Learn
Test
Matching
Spaced
Call with Kai
Chat

No analytics yet

Send a link to your students to track their progress

22 Terms

1
New cards

Aan watter studente-aktiwiteit neem Greg deel?

Orieteringskonsert. Chloe het hom daar gehaal

2
New cards

Watter vrou wys Plank aan Greg uit?

n Vrou met n streng gesig. Sy lyk bekend maar Greg kan nie onthou waar hy het haar gesien

3
New cards

N dronk student beledig vr Greg, wat se hy

Hy se dat Greg is die loser wat sy pa weggegee het

4
New cards

Hoe staan Greg indirek bekend

as die Candlestick-maker se seun

5
New cards

Waar word Greg gekonfronteer oor die misdaad waarin sy pa skuldig bevind is?

By die B&B, sy het die artikels in huisgenoot gelees.

6
New cards

Waar gaan Greg tuis in Stellenbosch?

Hy gaan tuis in n studio apartment wat hy op die internet gekry het

7
New cards

Wie is die randfiguur en die bykarakter?

Chloe = randfiguur, Plank = bykarakter. Randfiguur is nie belangrik nie maar bykarakter is invloed in die hoofkarakter se lewe

8
New cards

kf2edljbewfkdls

9
New cards

Was Greg en sy ma, Rina, sonder geld?

Nee, Hulle was finansieel onafhanklik was hulle het trustfondse

10
New cards

Hoe was Eckardt se wraak amper perfek?

Sy hey Greg gebruik om sy pa te kry

11
New cards

Wat was die oorsaak van Eckard se haat teenoor Greg en sy pa?

Hy het Greg en sy pa verantwoordelik gehou vir sy pa, die regter, se dood

12
New cards

Waarvoor was Greg se pa veral verantwoordelik?

Hy was verantwoordelik vir binnehandel met aandele

13
New cards

Wat was Dok se aandeel? Waarom kan dit as terreur beskou word?

Dok was verantwoordelik vir die regter se dood. Talle mense sou sterf nadat PNR se viraal gemanipulere griepinspuitings en die maak baie mense bang

14
New cards

Hoe lyk T.J. Lawson?

Hy het ysblou oë, dun lippe, silvergrys hare en styfgetrek vel

15
New cards

Wat bedoel Lawson se aanhaling, “Never burn a bridge to find your way in the dark. Yes, bridges burn, but so do people and their dreams”

Moenie mense van jou verlede weggooi. As jy brûe brand, brand jy ook mense en hul drome.

16
New cards

Hoe het Lawson Kollege alle herinneringe aan die Owenfamilie probeer uitwis?

Alles van die Owen familie in die museum soos John se prestasies is verwyder.

17
New cards

Wie het nie in die pre ntjie van die hofsaak van sy pa gepas nie?

Die vrou in swaar klere

18
New cards

Wat is die donker web van armoede

Vroue en kinders wat prostitusie moet gebruik om te oorleef

19
New cards

Wat is die simboliek van n slang?

Die sland is die simbool van n verraaier en die bose

20
New cards

Kan die simbool net negatief gesien word

Ja, die het net n slegs konnotasie.

21
New cards

Waarom gee die huis vir Greg so n swaar gevoel? Waarom is die volgende oggende n nuwe begin?

Daar is baie aaklike herinneringe en depressie hang in die lug. Dit is n nuwe begin want Grag gaan weg om by Stellenbosch te studeer

22
New cards

Wanneer is n mens, volgens die Meksikane, finaal dood

n Men se finaal dood is wanneer mense jou vergeet