Sure en basisse

5.0(1)
studied byStudied by 10 people
learnLearn
examPractice Test
spaced repetitionSpaced Repetition
heart puzzleMatch
flashcardsFlashcards
Card Sorting

1/28

flashcard set

Earn XP

Description and Tags

Chemistry

Study Analytics
Name
Mastery
Learn
Test
Matching
Spaced

No study sessions yet.

29 Terms

1
New cards

Arrhenius-teorie

‘n Suur is ‘n stof wat hidroniumione vorm wanneer dit in water oplos.

‘n Basis is ‘n stof wat hidroksiedione vorm wanneer dit in water oplos

2
New cards
Lowry-Bronsted-teorie
‘n Suur is ‘n protonskenker.

‘n Basis is ‘n proton ontvanger
3
New cards
Sterk suur
Ioniseer volledig in water om ‘n hoe konsentrasie H3O+-ione te vorm
4
New cards
Swak suur
Ioniseer onvolledig in water om ‘n lae konsentrasie H3O+-ione te vorm
5
New cards
Sterk basis
Dissosieer volledig in water om ‘n hoe konsentrasie OH- -ione te vorm
6
New cards
Swak basis
Dissosieer/ioniseer onvolledig in water om ‘n lae konsentrasie OH- -ione te vorm
7
New cards
Gekonsentreerde sure/basisse
Bevat groot hoeveelhede suur/basis in verhouding met volume water
8
New cards
Verdunde sure/basisse
Bevat klein hoeveelhede suur/basis in verhouding met volume water
9
New cards
Hidrolise
Reaksie van sout met water
10
New cards
Ekwivalente punt van ‘n titrasie
Die punt waar die suur/basis volledig met die basis/suur gereageer het
11
New cards
Eindpunt van titrasie
Die punt waar die indikator van kleur verander
12
New cards
Kw- ewewigskonstante
ewewigskonstante vir die ionisasie van water of die ioonproduk van water of ionisasiekonstante van water
13
New cards
Outo-ionisasie van water
die reaksie van water met water om H3O+-ione en OH- -ione te vorm
14
New cards
Suur-basis indikator
‘n Kleurstof wat gebruik word om tussen suur-en basis oplossings te onderskei deur middel van kleurverandering wat dit ondergaan in hierdie oplossing
15
New cards
Amfoliet
‘n Stof wat as of ‘n suur of ‘n basis kan optree in ‘n reaksie
16
New cards
Gekonjugeerde suur/basis paar
Twee verbindings of ione wat van mekaar verskil in die teenwoordigheid van een H+ ioon
17
New cards
Diprotiese suur
‘n Suur wat twee protone kan skenk
18
New cards
Dissosiasie
Die proses waardeur ioniese verbindings in ione opgebreek word
19
New cards
Ionisasie
Die proses waarin ione gedurende ‘n chemiese reaksie gevorm word
20
New cards
Ka waarde
Ionisasie konstante vir ‘n suur
21
New cards
Kb waarde
Dissosiasie of ionisasie konstante vir ‘n basis
22
New cards
Monoprotiese suur
‘n suur wat een proton kan skenk
23
New cards
Neutralisasie
Die reaksie van ‘n suur met ‘n basis om ‘n sout en water te vorm
24
New cards
Standaardoplossing
‘n Oplossing waarvan die konsentrasie presies bekend is
25
New cards

Ioonproduk vir water

Die produk van die ione wat tydens outo-ionisasie van water vorm

26
New cards

pH

Die negatiewe logaritme van die hidroniumioonkonsentrasie in mol.dm-3

27
New cards

pH-skaal

‘n Skaal van 0-14 wat as maatstaf van die suurheid of alkaliniteit van oplossings gebruik word waar pH=7 neutraal is , pH>7 basies is en pH<7 suur is.

28
New cards

Sout

Die ionsiese verbinding wat die produk is van ‘n neutralisasiereaksie

29
New cards

Titrasie

Die prosedure vir die bepaling van die hoeveelheid suur in ‘n oplossing deur bepaling van die volume basis van bekende konsentrasie wat volledig daarmee sal reageer.