1/33
Looks like no tags are added yet.
Name | Mastery | Learn | Test | Matching | Spaced | Call with Kai | Chat |
|---|
No analytics yet
Send a link to your students to track their progress
Waarna verwys Valkyrie in die hoofstuk?
Hulle is strydgodinne wat vie sou lewe en wie sou sterwe besluit in Noorse mitologie
Watter pille bied Dain vir Greg as hy moeg voel?
Ritalin
Onder watter naam staan die pille in studentetaal bekend?
Pophuispille
Watter voordeel kan dit vir Greg in hou
Dit kan jou fokus en energie gee
Wat is die rede waarom die ma nie die pa in die tronk kuier nie?
Dit ontsteld haar en sy voel skuldig want sy het n’ minnaar
Wat is die kontrasteer met Greg se idee van sy pa?
Hy het gedink sy pa is 'n suksesvolle man wat die situasie kon beheer. Maar sy pa is 'n verbitterde, kwaai man wat Greg vir sy eie foute blameer en nie verantwoordelikheid kan aanvaar nie.
Verduidelik die titel “Plek van hoop en wanhoop”
In die tronk is daar hoop op rehabilitasie en versoening, maar die toestande van die selle en die lewe daar bring wanhoop.
Waarom is Greg spyt dat hy vir sy pa kom kuier het?
Sy pa is baie bitter en vyandig na Greg
Hoekom voel Greg skuldig oor die toestand waarin sy pa verkeer?
Greg dink dit is sy skuld dat sy pa in die tronk is
Wat belowe hy sy pa en watter waarskuwing gee die pa aan Greg?
Greg vertel sy pa dat hy vasbeslote is om die Baker te spoor. Sy pa se dat hy moet dit los en wil nie die baker se identeit bekend maak nie
Wat is sy pa se reaksie toe hy “Valkyrie” hoor?
Hy is geskok
Wie kom kuier Greg en wat was hulle verhouding?
Nicole. Sy was Greg se meisie
Wat is haar rede om te kuier en hoekom voel sy dat sy n gemors van haar lewe gemaak het?
Sy wil vra of sy en greg weer n verhouding kan he. Sy voel sy n gemors is want sy het n baba.
Waarom was de naweek vir Greg emosioneel?
Hy het uitgevind dat sy ma n minnaar het. Hy het n onaangename kuier met sy pa. Nicole het n baba en wil weer sy meisie wees
Wie nooi Greg vir ete en hoekom raai sy ma hom?
Thomas Lawson. Sy ma wil hom toegaan want Lawson is n baie invloedryke man
Iemand was in Greg sy woonstel. Wat is die toneel?
Sy rekenaar en lessenaarleer is oop. Daar is donkerrooi, bloed skrywing op die skuifdeur “Jy en Jou hacker-buddy moet my uitlos”
Wie kon die verdagtes volgens Greg wees?
Xander of die Baker
Waarna verwys die titel “Gebroke”?
Dit verwys na al Greg se gebroke verhoudings en almal wat sy vertroue igreek het
Wie 2 het Greg se vertroue verbreek
Xander en sy pa
Wie het moontlik in sy woonstel gebreek?
Xander of die Baker
Hoe weet ons dat Thomas Lawson op jeug ingestel is
Hy het n gesigsontrimpeling gehad
Hoe skakel die mense wat die ete bywoon almel met mekaar
Hulle het n korrupte verhouding met mekaar en die Lawsons
Oor wie wou Sebastien Stadler praat en waarom het hy nie?
Greg se pa maar Thomas Lawson het Greg weggeroep
Waaroor praat Thomas Lawson met Greg en wat was die eintlike rede vir sy gesprek?
Hy wou praat oor Greg se studierigting maar die eintlike rede was want Greg doen nog kuberkraak
Op watter manier verwys Thomas Lawson na Greg se pa? Watter invloed het dit op Greg?
Hy verwys na hom in die verlede tyd asof hy dood is. Dit maak Greg kwaad
Waarom dink jy doen Thomas Lawson dit moontlik?
Hy wil Greg maak besef dat sy pa nooit sal terugkom nie
Watter waarskuwing gee Sebastien Stadler vir Greg?
Hy se dat mense nie so goed of so sleg is as ander mense se nie. Ek help vir hom te weet dat mense kan in verskillende maniere optree.
Wanneer het Greg laas Xander gesien?
In Clarens met Tom, agtien maande in die verlede
Watter twee vra moes Greg aan sy pa vra
Hy moet vra wat met Xander se pa, Regter Gericke gebeur het en wie het John die pille waarmee hy self-dood gepleeg het gegee
Waarom is Greg ontsteld wanner hy gebruik Xander ou krakernaam
Hy stuur n boodskap om vir hulp om die baker te spoor te vra. Hy is onsteld want die mense wat die blog geskryf het, weet wie hy is en dat hy in hulle rekenaarsistem ingekom het
Watter vreemde boodskap stuur Xander
Hy stuur n Griekse palindroom. Dit bedoel “Wash your sins too, not only your face”
Verduidelik wat n palindroom is?
Dit is n woord speletjie. Dit is n simmetriese woord wat het die dieselfde betekenis as die links na reg of andersom gelees is.
Waarom het Xander hierdie Griekse boodskap aan Greg gestuur?
Hy wil Greg se sondes bely.
Wat bely Greg van sy sondes?
Hy bely sy en sy familie se sondes. Hy se dat sy pa ander mense met n virus doodgemaak het en dat hy n aandeel in Regter Gericke se dood gehad het. Hy se dat sy famile is disfunksioneel en dat hy n bedorwe mense is wat met korrupte en onwettige geld studeer.