Die wereld het so klein geword

0.0(0)
Studied by 0 people
call kaiCall Kai
Locked
learnLearn
examPractice Test
spaced repetitionSpaced Repetition
heart puzzleMatch
flashcardsFlashcards
GameKnowt Play
Card Sorting

1/6

encourage image

There's no tags or description

Looks like no tags are added yet.

Last updated 7:19 PM on 7/5/26
Name
Mastery
Learn
Test
Matching
Spaced
Call with Kai
Chat

No analytics yet

Send a link to your students to track their progress

7 Terms

1
New cards

Noem twee aktiwiteite wat die ouma met haar vriende gedeel het?

Hulle lees boek en deel granate in die boord

2
New cards

Verduidelik die verskil tussen die ma en die ouma se fisieke ruimte. Vergelyk dit met die van die kind/tiener

Die ouma het die grootste spasie met wye vlakte. Die ma het net ruim erf in die stad. Die kind het die kleinste wereld want sy kan alles doen op sy webwerf op die rekenaar in sy kamer

3
New cards

Wat is die kassie? Watter drome maak dit in die ma wakker

Die kassie is n televisie. Dit maak die ma droom om die wereld te swerf/sien.

4
New cards

Watter opwindende uitvindig is in die ma se tyd bemark?

Die eerste selfoon

5
New cards

Alhoewel die spreker al die kennis en tegnologie tot haar voordeel het, is dit ironies dat die ook nadelig kan wees. Verduidelik

Tegnologie maak lewe gemakliker as die spreker alles op sy rekenaar in sy kamer kan doen soos studeer en klets met vriende. Maar, tegnologie is ook sleg as dit maak die kind se wereld kleiner as sy baie tyd in sy kamer spandeer en stoksiel alleen voel.

6
New cards

Watter moontlikhede bled die rekenaar vir die kind wat maats betref?

Sy kan onmiddellik met sy vriend gesels in kletskamers en Facebook. Ek dink die ouma is die gelukkigste want sy het n groot wereld met wye vlaktes en het direk met haar vriende gespeel en praat.

7
New cards

Hoe het die wereld kleiner geword?

In ouma se tyd, daar was wye vlaktes en bome met granate. Hulle het boeke gelees om te studeer en landlyne gebruik om met vriende te klets of in persoon. In ma se tyd, sy het net n groot erf en twee bome want sy was in die stad. Sy het n televisie en het flieke gekyk. Sy het ook de eerste selfoon gesien. Die kind het net sy kamer. Daar is baie moderne tegnologie en sy gebruik die internet en sy rekenaar om speletjies te speel en om met vriende te gesels.