Donker Web Hoofstuk 21-31

0.0(0)
Studied by 0 people
call kaiCall Kai
Locked
learnLearn
examPractice Test
spaced repetitionSpaced Repetition
heart puzzleMatch
flashcardsFlashcards
GameKnowt Play
Card Sorting

1/8

encourage image

There's no tags or description

Looks like no tags are added yet.

Last updated 3:37 PM on 8/25/26
Name
Mastery
Learn
Test
Matching
Spaced
Call with Kai
Chat

No analytics yet

Send a link to your students to track their progress

9 Terms

1
New cards

Hoe sal Dirk,Greg se gesin beskerm?

Hy sal laat iemand jou pa in die tronk waarsku,en sy ma kan hom bel as daar moeilikheid is.

2
New cards

Beskryf die marteling en teregstelling video wat iemand of Xander se webblad afgelaai.

Daar is vier mans, Regter smeek vir sy lewe. Iemand kap hom dire keer teen sy kop dan word hy verwurg met n rubber binneband.

3
New cards

Watter ooreenkoms het Regter Gericke en Dok Pineaar?

Hulle Regter wou omkoop om hulle vry te stel van hulle aandeel in die misdaad.

4
New cards

Beskryf wat is in die boeks wat se “Dangerous Things”

Elektroniese transponder, 2 pakkies alkoholappies, steriele gaas vir wondversorging. Pleister en plastiekhandskoene. Inspuiting met n massiewe naald


5
New cards

Wat doen Greg met sy elektroniese toestels voor sy vlug na Istanboel

Reset sy foon, skakel dit af en gooi die foon in n asblik. Viernitieg sy rekenaar,stoor sy notas in die cloud.

6
New cards

Wat het Plank gekoop by Trukye?

n nuwe simkaart?

7
New cards

Waar moet Greg Xander ontmoet?

Die Basillica Cistern, sien Xander se weerkaatsing in die water.

8
New cards

Wat gebeur in die Basillica Cistern?

Xander gooi Greg se simkaart in die water. Xander vee die selfoon oor greg se hande maar niks gebuer nie.

9
New cards

Hoe het Xander uitgevind PLank was die een met die transponder in sy hand?

Met sy duim trek hy die vel styf sodat die transponder wys