Afrikaans - film studeer - ballade vir n enkeling - hoofstuk 5/6 -

0.0(0)
studied byStudied by 0 people
0.0(0)
full-widthCall with Kai
GameKnowt Play
New
learnLearn
examPractice Test
spaced repetitionSpaced Repetition
heart puzzleMatch
flashcardsFlashcards
Card Sorting

1/12

encourage image

There's no tags or description

Looks like no tags are added yet.

Study Analytics
Name
Mastery
Learn
Test
Matching
Spaced

No study sessions yet.

13 Terms

1
New cards

vergelyk hoe Gavin en Carina se doelwitte vir berig oor jacques verskil

gavin haat jacques en se onwaar dinge oor hom. Carina vind die waarheid van jacques

2
New cards

wat lei tot klausse besluit on jacques te leer skiet.

liebet kla dat sy onvelig in die huis is.

3
New cards

waaar is klaus tydens die skietles geposisioneer

hy le agter die grondhoop met die teiken.

4
New cards

nadat jacques swak skiet, wil hy die skietery los. wat se jan-paul on hom aan te moedig om weer te probeer.

hy se hulle moet saam skiet an datjacques doen dit vir lena.

5
New cards

wat lei daartoe dat jacques besluit om weg te hardloop

hy kry geen simpatie by sy ma nie. 

6
New cards

hoekom wag hy nie vir die ho se uitspraak nie?

hy voel hy is klaar skuldig bevind.

7
New cards

waaarom is dit simbolies dat hulle na treine toe hardloop

trein simboliseer ontvlugting

8
New cards

wat simboliseer Lena se wit truitjie

haar skuldig

9
New cards

aan watter misdaad word jacques skuldig bevind

moord

10
New cards

wat is sy vonnis

denneberg verbeteringskool

11
New cards

verduidelik hoekom die publiek nie van jacques se misdaad en straf weet nie?

omdat by minderjarig was, s sy naam die bekend gemaak nie. 

12
New cards

wat gee lena vir jacques wanner sy hom groewt

n hangertjie

13
New cards

wat simboliseer die geskenk oor hulle se verhouding

sy sal altyd by hom wees.