fisika prelims

0.0(0)
Studied by 0 people
call kaiCall Kai
Locked
learnLearn
examPractice Test
spaced repetitionSpaced Repetition
heart puzzleMatch
flashcardsFlashcards
GameKnowt Play
Card Sorting

1/48

encourage image

There's no tags or description

Looks like no tags are added yet.

Last updated 3:51 AM on 9/2/26
Name
Mastery
Learn
Test
Matching
Spaced
Call with Kai
Chat

No analytics yet

Send a link to your students to track their progress

49 Terms

1
New cards

Vektor

'n fisiese hoeveelheid wat beide grootte en rigting het

2
New cards

Skalaarhoeveelheid

'n fisiese hoeveelheid wat slegs grootte het

3
New cards

Resulterende vektor

die enkele vektor wat dieselfde effek het as die oorspronklike vektore wat saam inwerk

4
New cards

Afstand

die lengte van die pad afgelê (skalaar)

5
New cards

Verplasing

‘n verandering in posisie (vektor)

6
New cards

Spoed

die tempo waarteen afstand verander (skalaar)

7
New cards

Snelheid

die tempo van verandering van verplasing (vektor)

8
New cards

Versnelling

die tempo waarteen snelheid verander

9
New cards

Gewig

die gravitasiekrag wat die aarde uitoefen op enige voorwerp op of naby sy oppervlak

10
New cards

Normaalkrag

die loodregte krag uitgeoefen deur 'n oppervlak op 'n voorwerp wat daarmee in kontak is

11
New cards

Wrywingskrag

die krag wat die beweging van die voorwerp teenstaan

12
New cards

Newton se eerste wet

'n Voorwerp sal aanhou in sy toestand van rus of uniforme (beweging met konstante) snelheid tensy 'n netto of resulterende krag daarop inwerk

13
New cards

Traagheid

die eienskap van 'n voorwerp wat veroorsaak dat dit 'n verandering in sy toestand van rus of uniforme beweging teenstaan

14
New cards

Newton se tweede wet

Wanneer 'n netto krag toegepas word op 'n voorwerp met massa, versnel dit in die rigting van die netto krag.

15
New cards

Newton se derde wet

Wanneer voorwerp A 'n krag uitoefen op voorwerp B, sal voorwerp B terselfdetyd 'n teenoorgestelde gerigte krag uitoefen op voorwerp A

16
New cards

Liniêre momentum

die produk van die massa en die snelheid van die voorwerp

17
New cards

Newton se tweede wet in terme van momentum

die netto krag wat op 'n voorwerp inwerk is gelyk aan die tempo van verandering van momentum

18
New cards

Wet van die behoud van lineêre momentum

die totale linieêre momentum van 'n geisoleerde sisteem bly konstant

19
New cards

Elastiese Botsing

'n botsing waarin beide momentum en kinetiese energie behoue bly

20
New cards

Onelastiese botsing

'n botsing waarin slegs momentum behoue bly

21
New cards

Impuls (J)

die produk van die netto krag en die kontaktyd

22
New cards

Werk gedoen op 'n voorwerp

die produk van die verplasing en die komponent van die krag parallel aan die verplasing

23
New cards

Gravitasie potensiële energie

die energie wat 'n voorwerp besit as gevolg van sy posisie relatief tot 'n verwysingspunt

24
New cards

Kinetiese energie

die energie wat 'n voorwerp het as gevolg van sy posisie relatief tot 'n verwysingspunt

25
New cards

Meganiese energie

die som van die gravitasie potensiële en kinetiese energie by 'n punt

26
New cards

Die wet van behoud van energie

die totale energie in 'n sisteem kan nie geskep of vernietig word nie, dit kan slegs verander word van een vorm na 'n ander

27
New cards

Die behoud van meganiese energie

in die afwesigheid van lugweerstand of enige eksterne kragte, is die meganiese energie van 'n voorwerp konstant

28
New cards

Werk-energie stelling

die werk gedoen deur 'n netto krag op 'n voorwerp is gelyk aan die verandering in die kinetiese energie van die voorwerp

29
New cards

Drywing

die tempo waarteen werk gedoen word of die tempo waarteen energie oorgedra word

30
New cards

Effektiwiteit

die verhouding van uitstetdrywing tot insetdrywing

31
New cards

Newton se wet van universele gravitasie

elke deeltjie met massa in die heelal trek elke ander deeltjie met 'n krag wat direk eweredig is aan die produk van hulle massas en omgekeerd eweredig aan die kwadraat van die afstand tussen hulle middelpunte

32
New cards

Gravitasieveld

die krag wat per eenheid massa werk

33
New cards

Coulomb se wet

twee puntladings oefen kragte op mekaar uit. Die krag is direk eweredig aan die produk van die ladings en omgekeerd eweredig aan die vierkant van die afstand tussen die ladings

34
New cards

Elektriese veld

'n gebied in die ruimte waarin 'n elektriese lading 'n krag ervaar.

35
New cards

Elektriese veld by 'n punt

die krag per eenheid positiewe lading

36
New cards

Potensiaalverskil

die werk gedoen per eenheid positiewe lading

37
New cards

Stroom

tempo van die vloei van lading

38
New cards

Ohm se Wet

Stroom deur 'n geleier is direk eweredig aan die potensiaalverskil oor die geleier by 'n konstante temperatuur

39
New cards

Weerstand

'n materiaal se teenstand teen die vloei van elektriese lading is

40
New cards

Emk

die totale energie verskaf per coulomb lading deur die sel

41
New cards

Magnetiese vloeddigtheid

'n voorstelling van die grootte en rigting van die magneetveld

42
New cards

Magnetiese vloedkoppeling

die produk van die aantal windings in die spoel en die vloed deur die spoel

43
New cards

Faraday se wet van elektromagnetiese induksie

die emk geinduseer is direk eweredig aan die tempo van die verandering van die magnetiese vloed

44
New cards

Lenz se wet

die geinduseerde stroom vloei in so 'n rigting dat dit 'n magnetiese veld opstel wat die verandering in die magnetiese vloed teenwerk

45
New cards

Diode

'n komponent wat stroom slegs toelaat om in een rigting te vloei

46
New cards

Foto-elektriese effek

die proses wat plaasvind wanneer lig op 'n metaal skyn en elektrone vrystel

47
New cards

Foto-elektrone

elektrone wat deur invallende lig uit 'n metaal vrygestel word

48
New cards

Drumpel frekwensie

die minimum frekwensie van invallende straling waarby elektrone vrygestel sal word uit 'n spesifiekemetaal

49
New cards

Werksfunksie

die minimum hoeveelheid energie benodig om elektrone vry te stel van die oppervlak van 'n metaal