1/5
Looks like no tags are added yet.
Name | Mastery | Learn | Test | Matching | Spaced |
---|
No study sessions yet.
Wat is die sentrale bankwese?
Die Suid-Afrikaanse Reserwebank (SARB) is in 1920 gestig met die primere funksie om de politel waarde van die geldeenheid (die Rand) te beskerm, Is 'n private maatskappy met beperkte aanspreeklikheid en sy onafhanklikheid word deur die Grondwet beskermoresowe bay
Wat is SARB se 4 algemene funksies?
Bank van uitgifte
Staatsbankier
Bewaarder van goud & ander buitelandse valuta
Bankier van ander banke
1. Bank van uitgifte
SARB het die alleenreg om note uit te reik.
Slot
South African Reserve Bank
Note vanaf 1963 deur die Suid Afrikaanse Banknotemaatskappy gedruk. Munte vanaf 1989 deur die Suid Afrikaanse Muntmaatskappy gemunt Fliaalmaatskappye van SARB
2. Staatsbankier
geld
Lewer dienste aan die staat soos handelsbanke aan hul klante lewer
Regeringsdepartemente deponeer hul fondse by SARB en trek teks teen hul rekeninge Voorsien lenings, buitelandse valuta en finansiele advies aan die staat
3. Bewaarder van goud- en ander buitelandse valuta
Tree op as bewaarder van land se goud-en buitelandse valuta-reserwes
'n Land moet Goud- en buitelandse valuta reserwes het om sy uitvoere uit ander lande te kan betaal
Buitelandse valuta wat uit de verkope van goud verdien word, word aan die bank oorgedra in rull vir Rand
Handelsbanke kan klein hoeveelhede buitelandse valuta hou omdat hul buitelandse valuta- handelaars ook is.
4. Bankier van ander banke
Ale handelsbanke hou rekeninge by die SARB om rede
Kontantreserwesaldo's Kontantreserwes wat handelsbanke volgens wel moet hou word by die SARB gehou. Volgens die Bankwet word die SARB gemagtig om die hierdie saldo's te verander
Bank van vereffening-banke skuld mekaar geld wanneer teks inbetaal word en wanneer die teks in hul rekeninge betaal word vind vereffening plaas.
Lener in die laaste instansie = (terugkoop tenderstelsel)
Volgens die stelsel = tender banke weekliks om geld dmv terugkoopooreenkomste te leen
→ bied hoogs likiede sekuriteite aan SARB & onderneem om dit na ‘n week terug te koop
Na week terugbetaal → betaal leningsbedrag + repokoers aan rente
Toesighouding = registarteur van Banke, in die SARB, verseker → banke in gevolge bankwet bestuur & sekere kapitaal ( en likditietsvereistes) nagekom word