1/33
Looks like no tags are added yet.
Name | Mastery | Learn | Test | Matching | Spaced | Call with Kai | Chat |
|---|
No analytics yet
Send a link to your students to track their progress
Wie is Lisa?
Sy is die spreker se vriendin.
Watter instrument speel Lisa?
Die klavier.
Waar woon Lisa?
In Kaapstad.
Naby watter bekende berg woon sy?
Tafelberg
Waar is Lisa se huis/woonstel?
Teen die hang van Tafelberg.
Wanneer speel Lisa klavier?
in die aand.
Wat speel Lisa op die klavier?
Pragtige melodiee
Wat beteken “hear vingers ken die pad”
Sy kan baie goed klavier speel.
Waarna verwys “wit en swart”
Die wit en swart klawers van die klavier.
Watter emosies word deur haar musiek uitgedruk?
Vreugde, hartseer en verlange.
Wat gebeur wanneer Lisa speel?
Die wereld word stil en luister.
Wat doen die spreker terwyl hy by Lisa is?
Hy luister na haar musiek
Waar staan die spreker?
Op Lisa se balkon.
Wat drink hy?
Appelkoostee
Waarna kyk hy?
Na Kaapstad in die nag.
Wat sien hy in die nag?
Die liggies en die swart see.
Kan Lisa maklik ophou klavier speel?
Nee.
Waar is die twee mense onder Lisa se woonstel?
Op die sypaadjie.
Wie sien die spreker op die sypaadjie?
n Bergie en sy maat.
Wat doen hulle wanneer hulle Lisa se musiek hoor?
Hulle gaan staan en kyk op.
Waar is hulle?
By Oranjestraat.
Waarvandaan kom die musiek?
Uit Lisa se woonstel.
. Tot hoe laat speel Lisa?
Tot na twaalfuur.
Is haar deure oop of toe?
Oop
Hoe voel die bure oor haar musiek?
Hulle kla daaroor.
Waarom kla die bure?
Sy speel baie laat in die nag.
Wie geniet Lisa se musiek ondanks die bure se klagtes?
Die bergies
Wat word Lisa vir die boemelaars?
Hulle droom.
Wat is die algemene stemming van die liedjie?
Rustig, hartseer en nostalgies.
Wat is n belangrike tema?
musiek verbind mense.