Graad 11 Chemie Definisies

0.0(0)
studied byStudied by 0 people
learnLearn
examPractice Test
spaced repetitionSpaced Repetition
heart puzzleMatch
flashcardsFlashcards
Card Sorting

1/19

flashcard set

Earn XP

Description and Tags

Chemistry

Study Analytics
Name
Mastery
Learn
Test
Matching
Spaced

No study sessions yet.

20 Terms

1
New cards

Elektronegatiwiteit

Maatstaaf van die neiging van atoom in molekuul om bindingselektrone aan te trek

2
New cards

Chemiese binding

Wedersydse aantrekking tussen twee atome as gevolg van gelyktydige aantrekking tussen hulle kerne en buite-elektrone

3
New cards

Valensie elektrone

Elektrone in hoogste energievlak van atoom waarin daar elektrone voorkom

4
New cards

Kovalente bindings

Deel van elektrone tussen twee atome om molekuul te vorm

5
New cards

Nie-polêre kovalente binding

Binding waarin elektondigtheid gelykop tussen twee atome gedeel word

6
New cards

Polêr kovalente binding

Binding waarin elektondigtheid ongelyk tussen twee atome gedeel word

7
New cards

Molekuul

Groep van twee of meer atome wat kovalent gebind is en as eenheid funksioneer

8
New cards

Bindingspaar

Elektronpaar wat tussen twee atome in kovalente binding gedeel word

9
New cards

Alleenpaar

Elektronpaar in valensskil van atoom wat nie met ander atoom gedeel word nie

10
New cards

Bindingsenergie

Energie benodig om een mol van sy molekule in aparte atome op te breek

11
New cards

Bindingslengte

Gemiddelde afstand tussen kerne van twee gebonde atome

12
New cards

Kookpunt

Temperatuur waarby dampdruk van stof gelyk is aan die atmosferiese druk

13
New cards

Smeltpunt

Temperatuur waarby vaste- en vloeistoffases van stof in ewewig is

14
New cards

Dampdruk

Druk uitoefen deur damp in ewewig met sy vloeistof in geslote sisteem

15
New cards

Oplosbaarheid

Eienskap van chemiese stof in vaste fase, vloeistoffase of gasfase (opgeloste stof) om in oplosmiddel in vaste fase, vloeistoffase of gasfase op te los om homogene oplossing te vorm

16
New cards

Mol

Stofhoeveelheid wat dieselfde getal deeltjies het as wat daar atome in 12g koolstof-12 is

17
New cards

Avogadro se getal

Getal deeltjies (atome, molekule, formule-eenhede) teenwoordig in een mol

18
New cards

Molêre massa

Massa van een mol van stof gemeet in g•mol‐¹

19
New cards

Avogadro se wet

Een mol van enige gas beslaan dieselfde volume by dieselfde temperatuur en druk

20
New cards

Konsentrasie

Hoeveelheid opgeloste stof per liter van oplossing