Home
Explore
Exams
Login
Get started
Home
Language
Sign Language
Versamelname
0.0
(0)
Rate it
Studied by 2 people
Call Kai
Learn
Practice Test
Spaced Repetition
Match
Flashcards
Knowt Play
Card Sorting
1/37
Earn XP
Description and Tags
Sign Language
All Modes
Learn
Practice Test
Matching
Spaced Repetition
Call with Kai
Last updated 8:25 PM on 2/19/23
Update
Name
Mastery
Learn
Test
Matching
Spaced
Call with Kai
No analytics yet
Send a link to your students to track their progress
38 Terms
View all (38)
Star these 38
1
New cards
Wortels, beet, kool, ertjies, ens, is
Groente
2
New cards
Perskes, Pere, lemoene, koejawels, ens is
Vrugte
3
New cards
Fietse, motors, vragmotors, busse ens is
Voertuie
4
New cards
Borde, koppies, pierings ens is
Breekgoed
5
New cards
Bye, muskiete, vliee, miere, ens is
Insekte
6
New cards
Springbokke, steenbokke, duikers , ens is
Klienwild
7
New cards
Koedoes , elande, olifante , ens is
Grootwild
8
New cards
Skape, bokke, lammers , ens is
Klienvee
9
New cards
Perde, muile, en donkies ens is
Trekvee
10
New cards
Hoenders , ganse, eende ens is
Pluimvee
11
New cards
Messe, vurke, lepels, ens is
Messeware
12
New cards
Glommed wat annmekaar gebind is , is ‘n — blomme
Bos
13
New cards
Berge wat langs mekaar le is ‘n
Bergketting
14
New cards
Baie diere wat saamloop is ‘n
Trop
15
New cards
Baie bossies is ‘n — bossies
Klomp
16
New cards
Baie brode wat saam gebak word is ‘n — brode
Baksel
17
New cards
‘n Aantel bye (voels) is ‘n — bye (voels).
Swerm
18
New cards
‘n Aantel karmers wat bymekaar hoort is ‘n — karmers.
Stel
19
New cards
‘n Aantel mense wat saam sing is ‘n
Koor
20
New cards
Baie mense wat saamkom on iets te bespreek hou ‘n
Vergadering
21
New cards
‘n Aantel mense wat saam musiekinstrumente Speelster is ‘n
Orkes
22
New cards
Baie mense bymekaar is ‘n
Spare
23
New cards
Die onderwyser van een skool is die
Personeel
24
New cards
Baie soldate is ‘n
Leer
25
New cards
Baie visse wat saam swem is ‘n — visse.
Skool
26
New cards
Baie skepe is ‘n — skepe.
Vloot
27
New cards
‘n Aantel spelers wat saam speel is ‘n
Span
28
New cards
Baie rowers is ‘n — rowers.
Bende
29
New cards
Tee, koffie, drank ens is
Drinkgoed
30
New cards
Botter, melk, kaas, ens is
Suiwelprodukte
31
New cards
Sofas, stoele, tafels ens is
Meubels
32
New cards
Speserye , meel, , rosyne ens is
Kruideniersware
33
New cards
Lakens, komberse , kussingslope ens is
Beddegoed
34
New cards
Grawe, pikke, vurke , ens is
Tuingereedskap
35
New cards
‘N — was goed
Bondel
36
New cards
‘N — woonstelle
Blok
37
New cards
‘N — tande
Stel
38
New cards
‘N — druiwe
Tros