1/17
Looks like no tags are added yet.
Name | Mastery | Learn | Test | Matching | Spaced | Call with Kai | Chat |
|---|
No analytics yet
Send a link to your students to track their progress
Stres betekenis
>Emosionele toestand uit slegte goed.
>Ligaamlike reaksie op iets wat meer aksie vereis
>Fisies/emo reaksie op stres kan deinerend wees=laer produktieweteit
>Stres kan lei na lae selfbeeld/moraal v werkers
Oorsake v stres
>Baie werk sonder voldoende rus
>Op hoogte bly met nuutste teg
> Slegte toestande by werk
> Baie tydrowende vergaderings kani werk in werksure voltooi
Belanrikheid v stres bestuur
>Stres kan lei tot awesigheid, swakprestasie, konflik
>Gestresde werkers wat dit nie hanteer agv ernst. gesondheids probs neig om afwesig te wees
>Stres bestuur verminder afwesigheid en verbeter produktieweteit
>Baie stres hinder sukses en verlaag werkers prestasie
Hoe om stres te bestuur
>Rus gereeld, ontspan en herlaai
>Kry genoeg slaap/rus om werkstake te doen
>Oefen effektiewe tydbestuurstrategiee
>Vermy konflik met mede-werkers
Krisis betekenis
>Onvoorsiene gebeure wat kan lei na groot verandering in werkplek
>Onvoorsiene gebeure kan groot veranderinge bring na B
>Skielike ramspoedigegebeure wat kan voorkom
>Tyd v moelike gevaare wat B moet hanteer
Voorbeelde van krisisse
>Verlies aan eiendom agv natuurrampe(Brand)
>n Ongeluk
>Diefstal van Bates en vooraad
>Tekort aan voorraad
Hanteering v krisise
>Asseseer/evalueer aard v krisis
>Reageer onmidelik om die erns te bestuur
>Indien nodig bekom raad v kundiges
>Hersien en pas noodolan aan na krisis
Interne oorsake v verandering
>Nuwe bestuur
>Nuwe doelwitte v die B
>Nuwe toerusting
>Nuwe beleide en prosedures wat geimplementeer word
Ekstrene oorsake v verandering
Politiese faktore
> verandering in regerings beleid
Wetlike faktore
> insteling van nuwe wette
Ekonomiese faktore
>stygende rentekoers
Sosiale faktore
>aremoede, MIV
Groot veranderinge om te hanteer
>Werkloosheid
>Aflegings
>Globalisering
>Regstelende aksie
Verduidelik werkloos heid as n groot verandering
>As jy jou werk verloor agv bedanking of afdanking
>B Veranderinge kan lei tot werkloos agv afleging of B wat sluit
Verduidelik aflegings as groot verandering
>Is waneur B werkers verminder om geld te spaar van salarise
>Proses van werkgewer om B behoeftes te evalueer om wins tevermeerder deur werkers te verminder
Verduidelik globaliseering as groot verandering
>Met verkleining van globale marke kan B handeldryf in ander lande
>B moet verseker kan hul G&D van hehalte is vir mededingendheid
Verduidelik regstelende aksie as groot verandering
>Wetlike vereiste om te verseker dat gelykke geleenthede aan voorheen benadeelde/aangewese groepe gebied word
>Kan lei tot afsku van werkers wat aangestel is deur die beleid
Hantering van globaliseering
>Ondersoek oorsese markte vir B se produkte
>Ondersoek oorsese vervaardigers om B mededingend te bly
>Voldoen aan internasionale handelswet om maklik te handel internasionaal
>Verseker dat B produkte voldoen aan internasionale gehalte
Hantering v regstelende aksie
>Verseker dat B voldoen aan die prosedures en dat ale werker bewus is dat dit geimplementeer word in B
>Alle werkers moet saam werk en bewustheid oor hul werk beoefen
>Werkers moet navorsing doen om trend te hou met die nuutste neigings om werkplek prakteike te verbeter
>Ondersoek moontlikheid v selfindiensnemings geleenthede
Bestuur v verandering
>B moet erken dat verandering stres tussen werkers veroorsaak
>B moet werkers toerus met bestuursvaardighede om stres en veranderinge op te los en kan hanteer
>B/werkgerwers moet by wees in werkers se proses v veranderingsbestuur om vertroue op te bou
>B/bestuur moet hou by beplaning en nie afwyk.