Looks like no one added any tags here yet for you.
Beskryf Sipho
Stil, Sensitief en selfverwyf
4 ruimte
Sipho se huis
Die Skool
hardloop roete
Die treinspoor
Beskryf die vertelling
Eerstepersoon
vier perskeptiewe
Wie perspektiewe is die verhaal in
Zonke : hou van Sipho
Mevrou Galane : Sipho se ma
Meneer mabena : afrikaans onderwyser
Sipho
Noem agt karakters
SIpho Galena
Zonke : sipho se klasmaat
Thandi : Zonke se vriendin
Mevrou Galane : sipho se ma
Simon Galane: Sipho se pa
Meneer Mabena : afrikaans onderwyser
Banda, Joseph en mike : sipho se boelies
Mevrou Loxton: help sipho in die biblioteek
wat is die tema van de verhaal
persoonlike oorwinning
Waarom sê Zonke dat dit “wrede woorde” was wat op die skryfbord
gestaan het?
Die gedig op die bord het sipho name genoem en sy klasmaats aangemoedig om wreed teenoor hom te wees vir n beloning sy verjaarsdagkoek
Wat bedoel Zonke eintlik as sy haar storie eindig met die woorde: “My oë het gebrand.”
Zonke het bedoel dat sy wou huil, want sy kwaad is.
Waarom noem Sipho se ma hom haar “boek-kind”?
Sipho se ma se dat hy is haar boek kind omdat sipho hou baie om te lees.
Sipho het vir sy ma gesê sy partytjie was baie lekker. Is dit waar? Hoekom het hy so gesê?
Nee dit is onwaar. Sipho het so gese omdat hy wil nie sy ma bekommerd maak. Hy wil ook nie vir haar vertel dat hy by die skool geboelie word. Sipho wil nie hy ma ongelukkig nie.
Waarom het Sipho vir meneer Mabena gejok deur te sê sy ouers is nie by die huis nie toe hy hulle wou gaan besoek?
Sipho dink die ongeluk was sy fout en hy wil nie he onderwyser blameer hom