fisies: metode 2: Suur – basis titrasie

0.0(0)
Studied by 0 people
call kaiCall Kai
Locked
learnLearn
examPractice Test
spaced repetitionSpaced Repetition
heart puzzleMatch
flashcardsFlashcards
GameKnowt Play
Card Sorting

1/17

encourage image

There's no tags or description

Looks like no tags are added yet.

Last updated 3:07 PM on 8/24/26
Name
Mastery
Learn
Test
Matching
Spaced
Call with Kai
Chat

No analytics yet

Send a link to your students to track their progress

18 Terms

1
New cards

Stap 1:

Verdun kommersiële asyn deur 25 cm³ asyn in 'n 250 cm³ volumetiese fles te gooi en dit met gedistilleerde water tot 250 cm³ aan te vul. Meng goed

2
New cards

Stap 2:

Spoel 'n skoon erlenmeyerfles met gedistilleerde water uit.

3
New cards

Stap 3:

Spoel 'n skoon buret met gedistilleerde water uit, en daarna met 'n klein hoeveelheid van die asuuroplossing

4
New cards

Stap 4:

Klem die buret regop in 'n buretklem aan 'n kolftander.

5
New cards

Stap 5:

Plaas 'n tregter op die buret en vul buret met suuroplossing.

6
New cards

Stap 6:

Laat van die suuroplossing die punt van buret vul

7
New cards

Stap 7:

Laat loop van die suuroplossing deur, sodat die aanvangsvolume maklik afgelees kan word. Maak 'n nota van hierdie lesing.

8
New cards

Stap 8:

Dra presies 25 cm³ van die standaard NaOH-oplossing met maatsilinder oor in 'n skoon Erlenmeyerfles.

9
New cards

Stap 9:

Plaas Erlenmeyerfles op die wit teël onder die buret se punt , sodat die kleurverandering van die indikator duidelik waarneembaar sal wees.

10
New cards

Stap 10:

Voeg 3-4 druppels fenolftaleïen by NaOH-oplossing.

11
New cards

Stap 11:

Titreer met die suur-oplossing totdat die oplossing se kleur net na kleurloos verander.

12
New cards

Stap 12:

Neem lesing op buret. Bepaal aan die hand van die begin- en eindlesings op die buret, die volume suuroplossing bygevoeg om die NaOH-oplossing te neutraliseer.

13
New cards

Stap 13:

Die eerste resultaat dien as 'n proeflopie.

14
New cards

Stap 14:

Herhaal stappe 8 tot 12 nog drie keer.

15
New cards

Stap 15:

Teken al die data in 'n datatabel aan.

16
New cards

Stap 16:

Bereken die gemiddelde volume suuroplossing bygevoeg.

17
New cards

Stap 17:

Bereken die konsentrasie van die asynsuuroplossing.

18
New cards

Stap 18:

Bereken die persentasie asynsuur in die asyn.