Kleurblind Carina Stander

0.0(0)
studied byStudied by 1 person
learnLearn
examPractice Test
spaced repetitionSpaced Repetition
heart puzzleMatch
flashcardsFlashcards
Card Sorting

1/20

encourage image

There's no tags or description

Looks like no tags are added yet.

Study Analytics
Name
Mastery
Learn
Test
Matching
Spaced

No study sessions yet.

21 Terms

1
New cards

Verduidelik in jou eie woorde wat met die titel van die gedig bedoel word.

letterlik

Letterlik: kleurblind beteken dat iemand nie kleur sien nie. Hulle sien alles in skakerings van grys, swart en wit.

Literally: color blind means that someone does not see color. They see everything in shades of grey, black and white.

2
New cards

Verduidelik in jou eie woorde wat met die titel van die gedig bedoel word.

Figuurlik

Figuurlik: die titel fokus egter op die feit dat die verliefde paartjie kies om “kleurblind” te wees, want hulle verskillende velkleure is nie vir hulle belangrik is nie.Tydens die apartheidsjare was rassegroepe ook verdeel tussen wit en swart, wat soortgelyk is daarom om “kleurblind” te wees.

the title, however, focuses on the fact that the couple in love chooses to be "colorblind", because their different skin colors are not important to them.During the apartheid years, racial groups were also divided between white and black, which is therefore similar to being "colourblind".

3
New cards

Stylfiguur in reel 1 en wat dui dit op(2)

  • wie verwys die "hulle"

EEN OGGEND HET HULLE

Inversie: Die versreél begin met die woorde "een oggend" wat vir ons die tyd aandui en op 'n sprokieselement (fariytale element) (wat in die gedig 'n romanse is) dui.

  • Dit dui ook daarop dat dit 'n spesifieke oggend was

  • Die “hulle” waarna daar hier verwys word is die wit vrou en die bruin / swart man.

4
New cards

wat tipe beeldspraak in r1

Allliterasie: “het hulle”.

5
New cards

Wat tipe Spreker in r1 en die tyd

derdepersoonspreker: die gebruik van die woord "hulle" dui die spreker aan. Dit is dus nie die wit meisie of die bruin man wat in die gedig praat nie.

Die versreël is ook in die verlede tyd, wat ons terugneem na die apartheidsjare en die rasseskeidjngs

third person speaker: the use of the word "they" indicates the speaker. So it is not the white girl or the brown man who speaks in the poem.

The verse is also in the past tense, which takes us back to the apartheid years and the racial separations

6
New cards

Haal 'n versreël aan wat wys dat hulle nooit beplan het om mekaar te ontmoet nie.

wat bettekn “terloops” –

“Heel terloops ”(real 2)

glad nie beplan nie

7
New cards

Wat is die funksie van die dubbelpunt aan die einde van versreël 3?

(mekaar ontmoet)

Die dubbelpunt aan die einde van die versreël beklemtoon dat ‘n verduideliking sal gegee word oor waar en hoe hierdie ontmoeting plaasgevind het.

The colon at the end of the verse emphasizes that an explanation will be given about where and how this meeting took place.

8
New cards

Enjambement - (versreëls 1 – 3).

Verduidelik die doel van die enjambement

. Dit versnel die tempo van die gedig. Dit bind gedagtes wat saam hoort.

9
New cards

Verduidelik in jou eie woorde wat met "douklam grond" bedoel word.

“douklam grond”(dew-damp gorund) – die grond is nat as gevolg van dou. Die ontmoeting het in die oggend plaasgevind, want daar was dou op die grond.

-meeting took place in the morning because there was dew on the ground

10
New cards

wat beteken "met die tyd"- reel 5 (2)

what other form can met die tyd take

Die man en vrou het ‘n rukkie op die grond gesit en tyd saam spandeer

Dit kan ook daarop dui dat hulle mekaar elke dag op ‘n sekere tyd gesien het.

“met die die tyd > een word > mettertyd (gradually/slowly)

The man and woman sat on the ground for a while and spent time together

It could also indicate that they saw each other at a certain time every day.

"with the time > become one > over time (gradually/slowly)

11
New cards

Wat bedoel r6 en r7

6.Haar hande bruin skakeer(hands turn brown

7.en sy palms wit verbleik(fade)

Haar hande word ‘n donkerder skakering as gevolg van die grond daarop.

Die man se wit palms dui sy ras aan. Die man was bruin / swart en sy handpalms was ‘n witter skakering, asof dit gebleik is.

Her hands become a darker shade due to the soil on them.

The man's white palms indicate his race. The man was brown / black and his palms were a whiter shade, as if they had been bleached.

12
New cards

Haal een woord uit die gedig aan wat op hulle vrees gedui het, toe hulle besef het dat hulle gevoelens vir mekaar het.

quote the word that showed the fear they had when they found out they had feelings for eachother

“geskrik”

13
New cards

Sê kortlik waaroor die twee jongmense geskrik het?

Hulle het geskrik toe hulle besef het hulle het gevoelens vir mekaar, want sy is wit en hy is swart en volgens die ou Apartheidswette was dit onwettig.

(She’s white+ he’s black;during Aparthied=illegal)

14
New cards

Waar vind die wending

Reel 10

They knew that the feeling was true and real.

Toe bewus geword van die aardse eg

Then became aware of the earthly harrow

15
New cards

Wat is die 3 betekenisse van ‘eg’=real

In reel 10

Dit kan “werklik” beteken die verhouding wat hulle gehad het ‘n ware liefdesverhouding was.

“aardse eg” > dit was ‘n natuurlike band tussen hulle.

Dit kan ook verwys dat hulle wou trou – deur die eg verbind te word.

It can "really" mean that the relationship they had was a true love relationship.

"earthly" > it was a natural bond between them.

It can also refer that they wanted to get married - to be united by marriage.

16
New cards

Verduidelik kortliks wat deur die woord *'stil" impliseer word.

reel 11: en stil hul vingers in mekaar gevleg

and quietly intertwined their fingers

Die woord “stil” suggereer dat hulle niemand van hulle verhouding kon of wou vertel nie, omdat die nagevolge(consequences) so erg sou wees (tronkstraf)Hulle het hande vasgehou.

17
New cards

Watter simboliese betekenis is daar in die feit dat hulle hande vashou?

Simbolies word die paartjie nou een en die liefde tussen hulle is kleurblind, want kleur maak nie vir hulle saak nie.

(Colour does not matter)

18
New cards

Benoem die rymskema in reel 10-11

Bepaal die rympatroon

paarym

aa

19
New cards

Wat is die funksie van die paarrym aan die einde van die gedig?

Dit help om die leser te vertel dat hulle nou ‘n paartjie is en voortgaan met die verhouding.

20
New cards

Som die stemming van die gedig in een woord op.

Romanties.

21
New cards

Vertel in een sin wat die booskap van die gedig is.

Jou velkleur moet nie bepaal vir wie jy lief word nie.