1/66
Looks like no tags are added yet.
Name | Mastery | Learn | Test | Matching | Spaced | Call with Kai | Chat |
|---|
No analytics yet
Send a link to your students to track their progress
drom (Gee die meervoud)
dromme
drom (Gee die verkleining)
drommetjie
lamp (Gee die meervoud)
lampe
straat (Gee die verkleining)
straatjie
straat (Gee die meervoud)
strate
pop (Gee die verkleining)
poppie
pop (Gee die meervoud)
poppe
kind (Gee die meervoud)
kinders
kind (Gee die verkleining)
kindjie
baard (Gee die verkleining)
baardjie
nuut (Gee die intensiewe vorm)
splinternuut
mooi (Gee die intensiewe vorm)
popmooi
wit (Gee die intensiewe vorm)
sneeuwit / spierwit
rooi (Gee die intensiewe vorm)
bloedrooi
styf (Gee die intensiewe vorm)
stokstyf
them/they (Gee die korrekte voornaamwoord)
hulle
me (Gee die korrekte voornaamwoord)
my
us (Gee die korrekte voornaamwoord)
ons
I (Gee die korrekte voornaamwoord)
ek
You (plural) (Gee die korrekte voornaamwoord)
julle
vrolik (Gee die korrekte vorm / verbuiging)
vrolike
gemaklik (Gee die korrekte vorm / verbuiging)
gemaklike
groot (Gee die korrekte vorm / verbuiging)
groot
goud (Gee die korrekte vorm / verbuiging)
goue
sterk (Gee die korrekte vorm / verbuiging)
sterk
Huis (Vertaal in Engels/Afrikaans)
House / Home
Vriend (Vertaal in Engels/Afrikaans)
Friend
Kos (Vertaal in Engels/Afrikaans)
Food
Glimlag (Vertaal in Engels/Afrikaans)
Smile
Sleutel (Vertaal in Engels/Afrikaans)
Key
Praat (Gee die sinoniem)
gesels
bly (Gee die sinoniem)
gelukkig
Vriende (Gee die sinoniem)
maats
Dadelik (Gee die sinoniem)
onmiddellik
Vinnig (Gee die sinoniem)
gou
hard (Gee die antoniem)
sag
opgewonde (Gee die antoniem)
hartseer
Vinnig (Gee die antoniem)
stadig
Maklik (Gee die antoniem)
moeilik
Jonk (Gee die antoniem)
oud
nr./no. (Skryf die afkorting uit)
nommer
bl. (Skryf die afkorting uit)
bladsy
ens. (Skryf die afkorting uit)
ensovoorts
TV (Skryf die akroniem uit)
Telivisie
UNISA (Skryf die akroniem uit)
Universiteit van Suid-Afrika
NWO (Skryf die akroniem uit)
Nie-winsgewende organisasie
onder (Voorsetsel betekenis)
under
onder die tafel (Voorsetsel voorbeeld)
under the table
onder druk (Voorsetsel voorbeeld)
under pressure
voor (Voorsetsel betekenis)
in front of / before
voor die deur (Voorsetsel voorbeeld)
in front of the door
voor die tyd (Voorsetsel voorbeeld)
beforehand
agter (Voorsetsel betekenis)
behind
agter die skool (Voorsetsel voorbeeld)
behind the school
agter die stuur (Voorsetsel voorbeeld)
behind the wheel
deur (Voorsetsel betekenis)
through
deur die venster (Voorsetsel voorbeeld)
through the window
deur die nag (Voorsetsel voorbeeld)
through the night
na (Voorsetsel betekenis)
to / listen
na die winkel (Voorsetsel voorbeeld)
to the shop
luister na (Voorsetsel voorbeeld)
listen to
lank (Trappe van vergelyking)
langer
vinnig (Trappe van vergelyking)
vinniger
oud (Trappe van vergelyking)
ouer
mooi (Trappe van vergelyking)
mooier
sterk (Trappe van vergelyking)
sterker