Donker Web Hoodstuk 32

0.0(0)
Studied by 0 people
call kaiCall Kai
Locked
learnLearn
examPractice Test
spaced repetitionSpaced Repetition
heart puzzleMatch
flashcardsFlashcards
GameKnowt Play
Card Sorting

1/10

encourage image

There's no tags or description

Looks like no tags are added yet.

Last updated 8:37 PM on 8/25/26
Name
Mastery
Learn
Test
Matching
Spaced
Call with Kai
Chat

No analytics yet

Send a link to your students to track their progress

11 Terms

1
New cards

Waar bly Ayla en Xander?

In n woonstel in die Balat-distrik, kyk u

2
New cards

Beskryf Ayla se ouers

Pa van suid-afrika en haar ma is oorspronkil van Turkye. Haar ouers werk vir Doctors sonder grense.

3
New cards
Wat was die meningsverskil tussen Xander en Greg?


Xander en Greg stry oor wie se pa meer van n misdadiger is. Xander se sy pa het n gewete gehad en Doke en Chris owen het hom korrup gemaak.

4
New cards

Watter VPN gebruik Xander en Greg?

NordVPN

5
New cards

Wat is TOR?

Chrome of Firefox vir die donker web

6
New cards

Wat is die reels van die donker Web?

Jy moet niks aflaai nei, kamera en mikrofoon moet af wees, skerms vergroot nie, skakel af Java en Flash en jy moenie add-ons gebruik nie

7
New cards

Wat is Biopreparat?

Die russiese agentskap wat destyds biologiese wapens ontwikkel het

8
New cards

Wat is die dwelm by Project Coast

Mandrax

9
New cards

Wat is die lokaas Xander, greg en Ayla vorendag gekom het?

Xander stuur n boodskap uit op die donker web, “help with covert chemical operation”

10
New cards

Wat doen Novichok?

veroorsaak beskadiging van jou senuweestelsel. Ook skuim om jou mond,struiptrekkings,verlamming selfs die dood.

11
New cards
Wat is die twee reaksies wat hulle na aanleiding van die Hagia Sophia ontvang het?


1.Die eerste antwoord was verwerp nadat Xander oor Novichok gevra het. 2. Die tweede antwoord se hulle moet kyk “Elsewhere”