1/26
Looks like no tags are added yet.
Name | Mastery | Learn | Test | Matching | Spaced | Call with Kai | Chat |
|---|
No analytics yet
Send a link to your students to track their progress
In watter rigting studeer Greg? Watter rigting sou sy pa eerder verkies het?
Greg studeer sportwetenskap. Hy pa sou verkies besigheidsrigting
Watter simbool sien Greg in die granietbankie waarop TRUST staan
Die kunswerk laat Greg dink aan die seun wat hy het vertrou, Eckardt/Xander
Wie is Lisa en wie is Oom Dirk?
Lisa is Plank se meisie en Oom Dirk is Lisa se Pa. Hy herken Greg as Chris Owen se seun en die sleg reputasie.
Watter mense het Greg die afgeloe tyd herken?
Die vrou by die gastehuis, die seun by vensters en Lisa se pa,
Wat besliut Greg en wat openbaar dit van sy karakter?
Hy besluit om die Baker te vind en vang. Dit openbaar dat hy n sterk karakter is en in geregtigheid glo.
Wat ander besluit maak Greg
Hy besluit om die Baker te vind. Dit sal sy lewe in gevaar gestel
Wie is die butcher, die Baker en die Candlestick maker?
Die butcher is Dok Pienaar, die hoof van Lawson Kollege. Die candlestick maker is Chris Owen die media magnaat. Hulle is in die tronk. Die Baker gaan weg.
Wat weet Greg van die Baker?
Hy is intelligent/slim, manlik, dra kennis van siektes en virologie
Watter soektogte doen Gren om die Baker te probeer vind
Hy doen navorsing op Google en koerantberigte. Hy vind n photo van sy pa met iemand
Wie is die man in die foto?
Dit is Dr Rian Trollip. Greg onthou dat hy en vrou by hulle huis gekuier het.
Waarvoor is die dokter hegtenis geneem en wat was sy uiteiode?
Hy was met kinderpornografie gevind. Hy het homself in die tronk gehang.
Wat is die Wayback Machine en hoe sal Greg dit gebruik
Dit is n internet-argief van ou webblaaie. Greg sal dit gebruik om inliting oor Dr Trollip te kry
Waarom dink jy soek Greg inligitng oor Dr Trollip? Wat wil hy uitvind?
Hy wil die Baker vind
Hoe kry hy inligting oor Mevrou Trollip
Hy jok vir Mevrou Trollip en se hy is op soek na iemand wat kennis het van farmakologie
Wat het Greg vergeet van sy opleiding in sosiale manipulering
Hy het vergeet dat hy moet lieg en bedrieg
Watter skokkende inligting verskaf sy oor haar man?
Mv Trollip se dat hy n duiwel was wat knders gemolesteer het
Waarom het Oom Dirk oorspronlik so teen Greg?
Dit was n skokreaksie want hy het Greg herken as Chris Owen se seun
Hoekom dink hy sy optrede onregverdig was?
Hy kan nie Greg veroordeel oor die ding wat sy pa gedoen het nie
Wat wil hy van Greg weet en watter raad gee hy aan hom?
Hy wil weet of Greg nog doen kuberkraak en se dat hy dit moet los
Verskaf Oom Dirk se motivering en die gevolge wat sy werk op sy gesondheid gehad het?
Polisiewerk het hom baie gestres. Hy sien wat die donker web na mense kan doen. Dit het hom geforseer om af te tree
Wat word per koerier afgelaai?
n Koevert met n boodskap
Wat staan in die pakkie?
n Notaboek en koevert
Wat staan in die brief?
“Miskien sal dit jou help om die Baker te spoor” Dit beteken iemand anders veet die waarheid
Die artikel is erg beskadig. Wat kon dit moontlik veroorsaak het?
Dit lyk asof dit in n vuur was
Wa dui die diagram moontlik
dit is n chemiese struktuur vir Mandrax
Waarvan raak Greg deur middel van Plank bewus?
Plank stel Greg in kennis dat sy woonstel dopgehou word