1/10
Looks like no tags are added yet.
Name | Mastery | Learn | Test | Matching | Spaced | Call with Kai | Chat |
|---|
No analytics yet
Send a link to your students to track their progress
Wat is die tema?
Grootword is vinnig en teleurstellend.
Hoekom is die letters in die titel klein?
Die klein letters beklemtoon dat kinderglowe onbelangrik is.
Watter twee dinge word in hierdie gedig gekonstrasteer?
Realiteit en fantasie
Die spreker sê: "die kabouter is uit my tuin gesteel".
Wat is die figuurlike betekenis van hierdie woorde?
Sy glo nie meer aan kaboouters nie
innocense
onskuldige
Wat bring kersvader vir kinders?
Presente
Wat bring die tandemuis vir kinders?
Geld
Waarvoor het Neil Armstrong beroemd geword?
Hy was die eerste man wat op die maan geloop het
Waarvoor is die spreker steeds bang?
Die donker
Monsters onder haar bed
Wat is fantansie en realiteit prins’s
Wat is die twee prinse?
Fantasie: die paddaprins
Realiteit: Jesus