fisies: Metode 1: om n standaard natriumhidroksiedoplossing, te berei

0.0(0)
Studied by 0 people
call kaiCall Kai
Locked
learnLearn
examPractice Test
spaced repetitionSpaced Repetition
heart puzzleMatch
flashcardsFlashcards
GameKnowt Play
Card Sorting

1/10

encourage image

There's no tags or description

Looks like no tags are added yet.

Last updated 2:48 PM on 8/24/26
Name
Mastery
Learn
Test
Matching
Spaced
Call with Kai
Chat

No analytics yet

Send a link to your students to track their progress

11 Terms

1
New cards

Stap1:

Plaas n skoon, droë verdampingsbakkie op die elektroniese skaal

2
New cards

Stap 2:

Bepaal die massa van die verdampingsbakkie

3
New cards

Stap 3:

Plaas 5g natriumhidroksiedkristalle in die verdampingsbakkie

4
New cards

Stap 4:

Bepaal die massa van die poeier akkuraat

5
New cards

Stap 5:

Spoel n skoon 1 dm tot die mag 3 volumetriese fles met gedistilleerde water uit

6
New cards

Stap 6:

Plaas n skoon tregter in die bek van die fles

7
New cards

Stap 7:

Gooi natriumhidroksiedkristalle in tregter

8
New cards

Stap 8:

Gebruik wasbottel met gedistilleerde water om alle natriumhidroksiedkristalle vanuit die verdampingsbakkie na tregter oor te dra

9
New cards

Stap 9:

Spoel álle natriumhidroksiedkristalle met wasbottel vanuit tregter in die volumetriese fles

10
New cards

Stap 10:

Vul die oplossing aan tot by die kalibrasiemerk (1 dm tot die mag 3) op volumetriese fles

11
New cards

Stap 11:

Plaas weer die prop op en skud versigtig om n homogene mengsel te verseker